LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beulahs House | LekkeSlaap
+36

Beulahs House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Beulahs House
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karen S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen S

Lekker gebly.

Baie lekker vakansieplek! Dink net die dek vir braai kan dalk anderkant toe skuif - wind waai baie erg daar en rook waai in die kombuis in met die wat daar kort-kort in en uit gaan. Ons het maar deur toe gehou. Dalk 'n 2de stort asb.

Felicity H - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity H
Saam met vriende

Fantasties! Sou net beskikbaarheid van WiFi verkies het in die moderne tyd.

Uitsig is asemrowend!

Petru W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru W
Gesin met tieners

Rustig, ontspanne.

As jy wil reconnect met jou kinders en res van die familie - is dit die plek vir jou. Stap langs die see, bordspeletjies, braai en net die asemrowende uitsig geniet! Dolfyne en walvisse gesien.

Philiswa G - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philiswa G
Gesin met tieners

Was very relaxing.

It's far more modern than the pictures. Thanks to the owner, he was so helpful and patient.

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivierstrand, 0181, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa42cc5c5bf8de5c7ded37fdc05e712638a4d5ab3071e64b009c1f8b14b199e25ae6f2ffcc71e22019ee836c14bc8cace2151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag(plek vir 8) 4 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivierstrand 0181 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.07289746385 24.226731061935
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!