Marlothpark Akkommodasie by Beyond The Boma | LekkeSlaap
+45

Beyond The Boma

10 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelslang-weg 1920, Marlothpark, Nelspruit, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Beyond The Boma is in Marlothpark geleë, 'n wildbewarea wat aan die Krugerwildtuin grens.

Verblyf word in 4 eenhede met slaapplek vir 13 gaste aangebied. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, lugversorging, 'n TV en WiFi. Van die eenhede het stoepe, privaat ingange en kombuisies. Die superieure koningsuite het 'n privaat Jacuzzi.

Daar is 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, wildkyk, die Groot 5, voetslaan en spabehandelings in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Beyond The Boma
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Geelslang-weg 1920, Marlothpark, Nelspruit, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Beyond The Boma het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelslang-weg 1920, Marlothpark, Nelspruit, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cZh7Q52iiZlAiYpwVBBt58ycu0dDZqTm18h6DypSdId4bbBoU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 1920 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -25.341553 31.771832
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za