Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bezalel Country House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maxe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Bezalel Country House
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nellouise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellouise V
Gesin met klein kinders

Rustige lekker plaas atmosfeer!

Wat 'n lekker oornag fasiliteit! Bezalel sal ons vir seker weer sien. Die plaashuisie is goed toegerus vir 'n gesin of 'n groep mense, en ons het absoluut net die beste diens van die gasheer ontvang!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing, gerieflik en netjies.

Heerlik rustig en pragtige omgewing. Kos was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna W
Gesin met tieners

Gerieflike skoon en ruim huis met 'n wynproe as bonus.

Ons het heerlik gebly in die ruim en skoon huis. Die kamers is keurig en die beddens slaap heerlik. Die lugversorgers was wonderlik vir die hitte. Die kombuis het 'n heerlike oond, maar meer bakke vir die gebruik in die oond sou gaaf gewees het (dalk het ons net op die verkeerde plek daarvoor gekyk). Daar is wel voldoende kastrolle om bo-op die plate te gebruik. Die wyn-proe was 'n bonus (jul kan dit gerus meer bemark op jul advertensie). Ons sal beslis weer hier oorbly en dit aanbeveel vir ander. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful hospitality, delicious wine, brandy, food and service!

Incredible getaway in a breathtaking and magnificent tranquil setting. Bezalel wine and brandy farm has an authentic rustic farm vineyard feel, excellently laid out and equipped with all the creature comforts. The host Maxè and her staff were very friendly, considerate and thoughtful in making your stay in the green Kalahari memorable! The farm house has something for everyone to do and enjoy whether you are busy bodies like us or just want to enjoy the peaceful atmosphere and beautiful nature. There are many activities like walking, MTB, wine and brandy tasting, gourmet food, and luxury shopping. The property has a large covered braai area outside on the front porch with plenty of seating and shelter for both winter and summer braai/bbq's, and that guests can enjoy their morning coffee, sandwiches or evening sundowners from. In the evening you are mesmerized by the nearby pond and golden sun sprinkled sunsets on the vineyards. We will definitely recommend Bezalel as a must visit for anyone who loves the outdoors or who wants to get away from the hustle and bustle of the city. Can't wait to visit again very soon! Thank you for your incredible hospitality and for making our stay magical!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lozet N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lozet N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie toegeruste eenheid met alles wat 'n mens sal nodig hê.

Bezalel was 'n oase vir die hitte. Mooi versorgde tuine, vriendelike, hulpvaardige personeel en die akkommodasie het ons verwagtinge oortref. Ons het 'n slang op ons stoepie gewaar, so gaste moet maar kinders dophou. Buiten dit was ons verblyf baie lekker. My skoonouers het die wynproe vreeslik geniet en Martiens was baie kundig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Derek A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen geriewe beskikbaar tydens kragonderbrekings nie.

Behuising is langs die plaas se stoorarea en is visueel onaantreklik. Loodgieterwerk benodig aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalana V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dalana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Skoon lug, rustigheid, vriendelike personeel en plaashuis eenkant op jou eie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location and the Country House was great!

We had a lovely stay at the Country Farmhouse. We have 2 dogs who were allowed to come with us as it is pet-friendly which was a huge bonus for us. Lovely setting with a dam just to the side of the house and a fireplace just made it. Friendly staff around and about the farm. Very clean and has everything you need for a very comfortable stay. We did a complimentary wine tasting with Antje, very knowledgeable and we enjoyed her very much. The dog (Shuru, hope I've spelt that right) was not to be overlooked, a beautiful pointer who will welcome you into the gardens. Thank you for a great stay, we will be back! Kind Regards, Paula.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, luukse ontspanning in 'n gasvrye omgewing.

Bezakel Country House was die bederf wat ons nodig gehad het na 'n jaar van harde werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, stil en eenkant. Kan lekker rus.

Met die dat daar WiFi is, wat 'n wonderlike pluspunt is, voel ons dat daar ten minste 'n smart TV of smartbox sou wees, om Netflix of soortgelyk te kon geniet. Stort en bad se uitlate net baie baie stadig. Baie dankie vir die wingerdhout, was wonderlik en meer as genoeg, kon lekker kuier by 'n vuur wat nooit ophou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrens P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustige plaasatmosfeer.

Goed ingerigte huis, privaat en lekker om in te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Baie aangenaam en bevredigend.

Akkommodasie was heerlik. Huis was skoon, baie ruim en linne was hoë kwaliteit. DIe wynproe was besonders en 'n bottel dadellikeur het saamgegaan. Bezalel gaan die ekstra myl en het spesiaal vir ons groep van 5 die heerlikste Kalahari -'dinner' voorberei wat ons na die wynproe kon nuttig. Beslis die moeite werd om daarlangs te gaan op pad Kgalagadi toe! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ciska M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Die wyn- en brandewynproe was ongelooflik lekker. Gasvryheid, vriendelik, netjiese akkommodasie. Sal beslis weer daar oornag, maar langer daar oorbly om die area te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elske S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elske S
Gesin met klein kinders

Alles was so goed ingerig en skoon en netjies.

Pragtige omgewing en genoeg spasie vir besige kinders. Sal beslis weer dit ons oorslaapplek maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D
Gesin met tieners

Gerieflik gebly, wyn en brandewynproe was 'n eerste vir die kids. Baie geniet!

Baie lekker gebly en mooi setting, net jammer ons moes deur 'n onnet werf kronkel om daar te kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penny D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Penny D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable accommodation, quaint and well-maintained.

Well-appointed accommodation, kitchen well-equipped, comfortable bed and modern bathroom. Nice lounge area. Unexpected charm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, gerieflik en privaat.

Die plekkie is perfek vir 'n wegbreek van die stad, werk en huis. Dit is baie privaat en daar is alles wat mens benodig. Die kliëntediens is puik en als is baie mooi skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel. Baie dankie Bezalel vir 'n heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Net jammer dat alle gaste nie betyds die eenhede ontruim nie. Moes toe 'n ander eenheid wat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrina L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike rus op 'n pragtige wynplaas

Die pragtige plaashuis by Bezalel is 'n welkome ontvlugting vir die reisiger wat smag na skoonheid, stilte en luukse gerief op die platteland.Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou was besonders en die wyne en brandewyn wat hier verbou word staan geensins terug vir ander wynplase in die Oranjerivier area nie. Lieflike restaurant en professionele diens alom. Ons sal definitief terug kom en dit vir al ons vriende aanbeveel wat hier so verby kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Gesin met klein kinders

Veilige plaasgevoel. Baie rustig.

Ons was 'n groep van 5 volwassenes en 3 kinders. Daar was meer as genoeg ruimte vir almal met 'n baie netjiese toegeruste kombuis. Daar is braaigeriewe alhoewel ons nie gebruik gemaak het daarvan nie. Alles was skoon en netjies. Beveel die plek aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynan N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great gewees.

Lekker wynproe en restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese tyd gehad, besoek was te kort.

Behuising was baie lieflik en spesiaal. Beveel sterk aan om wyn te proe ook by Martiens. Was lieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was soos om by die huis aan te kom.

Die ligging is net absoluut perfek. Mens kry die indruk van omgee vir die plaas, die mense en die behuising. Die huis was keurig ingerig. Mens kan lekker gaan stap en daar is die pragtigste dam waarna mens kan staar. Die naggeluide is fantasties. Dis regtig 'n juweel van 'n plek met juweel mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madri Y - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri Y
Saam met vriende

Fantasies.

Ons het slegs hier oornag vir 'n troue. Dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annebe S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annebe S
Gesin met tieners

Netjies, rustig, veilig.

Baie goeie waarde vir geld met super vriendelike gasheer en gasvrou, fyn ingestel op gaste se behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansa V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansa V
Saam met vriende

Lekker gekuier en gebraai.

Stort sonder deur, huis kort verf binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marene V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene V
Saam met vriende

Fantasties gekuier en baie rustig.

Kan dit vir enigiemand aanbeveel wat 'n rustige wegbreek soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L
Saam met vriende

Perfek vir ons groep vir oorslaap.

Goed ingerig met 3 kamers en 3 badkamers. Pragtige omgewing en tasting (wyn, brandewyn) was ingesluit

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met vriende

Ons het lekker gekuier en alles gehad wat nodig was.

Ons is gasvry ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian P
Gesin met tieners

Fantastic.

Great stay over. Could have stayed longer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Lekker verblyf. Kon langer gebly het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

O my wêreld! Dit was uitstekend. Ons kom weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm en praktisch ingericht.

Vriendelijke mensen, warm en praktisch ingericht, prachtig uitzicht en fantastische tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sulette V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette V

Ons het die tyd by Bezalel ongelooflik geniet en sal dit enige tyd aanbeveel.

Ons tyd by Bezalel was onvergeetlik. Die huisie is netjies en mooi en die plaas is ongelooflik. Ons Border Collie was meer as welkom en het die plaas ongelooflik geniet. Die eienaars is ook baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Ek sal Bezalel weer besoek, asook maklik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en selfsorgverblyf met als wat jy nodig het.

Ons kan nie uitgepraat raak oor die lekker naweek wat ons gehad het by Bezalel nie. Die personeel gaan uit hul pad om jou te akkommodeer en alles wat vooraf gereël was is perfek uitgevoer. Alles wat adverteer is was wel beskikbaar, en dan is daar ook klein ekstratjies gedoen soos byvoorbeeld die lugversorger wat reeds aangeskakel was ten tyde van ons aanmelding sowel as muskietafweerder wat in die kamer beskikbaar was. Geleë in pragtige natuurskoon tussen wingerde so ver soos die oog kan sien, prentjiemooi. Wat 'n ondervinding om van Bezalel se eie wyn en brandewyn te proe, moet nie hier stop sonder om dit te doen nie, jy gaan beslis uit mis! Baie unieke smake, ons het sommer 'n paar bottels gekoop om te deel met ons vriende en familie. Bezalel is 'n versteekte edelsteen in die groen Kalahari, jy sal nie 'n fout maak om hier te bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 050
R3 050 R2 033
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 050
R3 050 R2 033
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 050
R3 050 R2 033
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N14, Dyasonsklip, Upington, 8805, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64b45e8d006df5ced0bdbd94180361ef311d6c615c5704ae1d6160865b5d17bafc5058eb3c227580d22fdfd3b1cc885f4421?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 050 nouVanaf R2 033 per nag, vir 8 mense 37 5 1 5 N14 Dyasonsklip 8805 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -28.6025349 21.100798
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem