Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Koninginkamer met 'n tuinuitsig
- Slegs verblyf
- Deluxe-kamer met 'n tuinuitsig
- Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. dat jou verblyf 'n komplimentêre proe van Bezalel-wyne en brandewyne insluit vanaf die Proelokaal wat van 08:00 tot 17:00 Maandag - Saterdag en van 09:00 tot 17:00 op Sondae werk.
Die plaaskombuis bedien ontbyt, middagete en drankies gedurende hierdie ure.
Gaste kan deur die tuine en wingerde stap of fietsry, of 'n piekniekmandjie by die restaurant bestel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N14, Dyasons Klip Settlement, Upington, 8805, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang