Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BG09 Sea Spray

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atheneweg 2, Table View, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

BG09 Sea Spray is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is oorkant die strand, met 'n fantastiese uitsig op Tafelberg.

Dié woonstel is op die grondverdieping en het slaapplek vir 6 gaste, Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamers het 'n stort of bad. Die woonstel het 'n kombuis wat met graniettoonbanke, 'n yskas, induksiestoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, glase en ander toebehore toegerus is.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met Netflix en lei na die stoep met braaigeriewe en tuinmeubels en 'n mooi uitsig oor die area. Onbeperkte vinnige internet is ook in die woonstel. Die woonstel spog met moderne blindings wat met knoppies werk.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike verhitte swembad met 'n uitsig op Tafelberg, 24 uur-sekuriteit en daar is een ondergrondse parkeerplek en parkeerplek van die straat af.

Die kompleks is naby die Milnerton-gholfbaan, winkelsentrums, restaurante en binne 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by BG09 Sea Spray sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir BG09 Sea Spray
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Atheneweg 2, Table View, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink BG09 Sea Spray het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atheneweg 2, Table View, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669f505728f10ad7532d9df164f62a30be1285d147e2187dabcf36d34bd4b6c9aa230b7ccae99e6c5ac49958b5198ee85e1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 2 Athens Road Table View, Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.823389082256 18.477856733799