Bhejane Game Reserve
Beskrywing
Die Kampeerterrein het plek vir 2 groepe van 5 mense. Die ablusieblok het 'n stort, toilet, wasbak, warm water en elektrisiteit. Daar is nie gras nie. Die staanplekke deel 'n boma met braaigeriewe.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe geld vir kampeer en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 12 betaal R150.
Etes is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet bespreek word. Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van dié pad voor hulle arriveer aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamp het 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer en 2 enkelbeddens het. Die buite kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei toegerus. Die kamp het braaigeriewe. Die kamp is naby die gemeenskaplike lapa, kroeg en swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 12 betaal R150.
Etes is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet bespreek word. Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van dié pad voor hulle arriveer aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse rivier-chalet het 'n dubbelbed en enkelbed en bied slaapplek vir 3 mense. Die badkamer het 'n pootjiesbad, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die chalet lei na 'n hout dek met sitplek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 12 betaal R150.
Etes is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet bespreek word. Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van dié pad voor hulle arriveer aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bhejane Game Reserve, Willowmore, Steytlerville, 6445, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom