Newtonpark Akkommodasie by Bhotani-on-Newton Lodge | LekkeSlaap
+14
+14

Bhotani-on-Newton Lodge

  • Vanaf R920 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pickering-straat 62A , Newton Park, Port Elizabeth, 6055, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bhotani-on-Newton Lodge is in die hartjie van Newton Park, Port Elizabeth se sakekern geleë en bied luukse verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. "Bhotani" beteken "groet" in Xhosa.

Daar is dubbel-, koningingrootte- en koninggrootte-kamers, asook ateljeekamers. Die beddens het luukse perkallinne en elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Daar is 'n gaste-sitkamer op die boonste verdieping waar gaste heerlik kan ontspan en die balkon geniet. Ontbyt word daagliks bedien en aandete is op versoek beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Bhotani-on-Newton Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Pickering-straat 62A , Newton Park, Port Elizabeth, 6055, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pickering-straat 62A , Newton Park, Port Elizabeth, 6055, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjNjI3YjNiLTg0Y2ItNDU5OC05YjJkLWRhYTJkOTg0NmMwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 62A Pickering Street Newton Park 6055 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9453 25.56007
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za