Bianca 07

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bianca 07 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grondvloerwoonstel met 6 slaapkamers in 'n seefront-kompleks met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die kompleks bied direkte toegang tot Lucien-strand in Margate.

Dié woonstel beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers en het slaapplek vir 13 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer word deur die hoofslaapkamer bereik en het 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier. Die vyfde slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n plafonwaaier en die sesde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier. Die derde badkamer het 'n bad en 'n stort en die vierde badkamer het 'n bad.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, ontbyttoonbank en granietoppervlaktes. Die woonstel het 'n veerpyltjiebord, tafelsokker en 'n gasbraai op die beskutte stoep. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring, maar ongelukkig sluit dit nie Explora-dekodeerders in nie. Gaste moet ook asb. hul eie strand- en badhanddoeke saambring. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Bianca 07 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bianca 07 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 331 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za