LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Biesievlei | LekkeSlaap
+14

Biesievlei

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Biesievlei bied verblyf in Plettenbergbaai net 2 km vanaf die middedorp met sy pragtige natuurskoon en lieflike, veilige strande.

Die verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied. Die eenhede beskik elk oor ’n kombuisie, slaaparea en ’n en suite-badkamer. Die kombuisie is met ’n yskassie, tweeplaatgasstofie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die slaaparea het ’n dubbelbed, enkelbed en kasruimte. Albei eenhede lei na ’n privaat stoep met braaigeriewe en ’n piekniektafel.

Besienswaardighede in die area sluit, Goose Valley Gholfklub, Robberg Natuurreservaat, Plett Monkeyland, Blouvlagstrande en boetiekwinkels in. Daar is doendinge in die area, soos kajakvaart, kanovaart, voetslaan in die woud of boot-uitstappies.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Biesievlei
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Biesievlei het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb36ffb77c7a72bebcea4bdd04c5b35433aee58824fa2288a7c6d857d841bfbac4e1e5b8462e984d819a3e3cd86cdf70f7414?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 N2 Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.023880217478 23.379657999305
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!