Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bietjie Bosveld Lodge

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 376, Oude Dorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bietjie Bosveld Lodge is ’n privaat eiendom op ’n pragtige landskap in die Oudedorp-area, net 16 km vanaf Potchefstroom in die Noord-Wes. Hierdie lodge bied ’n pragtige uitsig oor die ongerepte bosveld. Bietjie Bosveld Lodge is die perfekte vakansieplek om te ontspan en weg te kom van die stadslewe af.

Gaste kan kies tussen selfsorgchalets, of die safaritent-chalets. Al die chalets is netjies en skoon en het al die nodige geriewe, soos badhanddoeke, gansveer-duvets, fyn linne en verskillende kussings. Daar is ’n oopplan-kombuis, sitarea, TV, braai-area en ’n stoep.

Geriewe op die perseel sluit ’n swembad, boma-area waar gaste kan braai en veilige parkeerplek in.

Binne ’n 5 km-radius vanaf die lodge is daar ’n slaghuis, drankwinkel, kliniek, diensstasie en algemene handelaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 163 resensies vir Bietjie Bosveld Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Plot 376, Oude Dorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Bietjie Bosveld Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 376, Oude Dorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyZmFjNjMxLWQ4NjctNDVmZC1iMTUwLWEyNjdkZDViMWJjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 163 5 1 5 Plot 376 Oude Dorp 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.583221433997 27.065986096859