Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bietjies Akkommodasie

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 339

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 34 resensies vir Bietjies Akkommodasie
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Bietjies Akkommodasie was besig met heining konstruksie rondom, maar die eiemaar het ons geneem na hulle ander familie eiendom - dis al verblyf. Sonder verdere ekstra koste. Akkommodasie was soos 'n seehuis. Veiligheid net 'n bekommernis, aangesien daar nie agter 'n hek parkeerplek is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xander V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Xander V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik lekker.

Lekker en veilig. Kombuis kom met meer as genoeg gereedskap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bietjies Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Xander vir jou terugvoer. Met jou volgende besoek behoort Bietjies baie meer veilig te wees omrede die hele erf binnekort met 1,8m muur omhein gaan wees.

Bietjies Akkommodasie
Annelie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en het heerlik ontspan.

Ons is baie vriendelik ontvang. Huisie was baie skoon en netjies en baie goed toegerus. Daar is absoluut alles waaraan jy kan dink om nodig te kry. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bietjies Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Annelie vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien jou gou weer.
Bietjies Groete.

Bietjies Akkommodasie
Isack V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isack V
Gesin met klein kinders

Wonderful.

Great rooms. Great views. Great character.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bietjies Akkommodasie se terugvoer

We at Bietjies appreciated your feedback. Looking forward to see you again in the future.

Bietjies Akkommodasie
Cecile D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies, skoon en fantastiese beddegoed. Ons het heerlik gebly, dankie.

Veilige, rustige blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bietjies Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie dat jul by ons tuisgegaan het.

Bietjies Akkommodasie
Una N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Una N

'n Oulike plekkie met baie potensiaal, maar teen R1020 per nag vir 2 persone het ek meer verwag.

McDougallsbaai is 'n pragtige kusdorpie, maar die verblyf was ietwat teleurstellend. Daar is geen handseep of saniteerder nie, nie 'n enkele rakkie in die badkamer nie en geen hangkaste nie. Vir 'n backpacker of jonger mense wat nie omgee om uit 'n tas te leef nie, is dit dalk aanvaarbaar, maar my vriendin is 82 en het dit ongerieflik gevind. Boonop is die beskrywing op die webtuiste vaag - basies moet jy alles behalwe toiletpapier en opwasmiddel saamneem. Eers op die sesde dag het iemand ons gekontak en gevra of hulle die eenheid kon kom skoonmaak en vars handdoeke bring. Daar is ook geen diefwering voor die vensters nie, so om veiligheidshalwe moet jy saans alle vensters toemaak, al is dit warm en benoud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaqeel K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaqeel K
Besigheidsreis

Brilliant and convenient.

The stay was arranged at very short notice and our team was highly impressed. Thank You for accommodating us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catie L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catie L

Was nie lank daar nie maar dit was rustig.

Baie mooi en gemaklike plekkie om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fredirich B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredirich B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam. Alles wat ons verwag het.

Lekker gewees, sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonette H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette H
Gesin met tieners

It is a stunning little place for a family of 4!

This was affordable accommodation. Although you can not see the sea but you can hear it. It has everything you need! All bedding, kitchen utensils, etc. I would love to go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy.

Dit was baie gerieflik, alles is daar tot jou beskikking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben M
Saam met vriende

Dit was aangenaam om daar te slaap.

Veilige verblyf. Baie na aan see. Mooi uitsig, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Alles is so netjies en lekker ingerig. Jy kan net afpak en jou vakansie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaap B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jaap B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam in Dis Al.

Ons het nie in Bietjies gebly nie, want dis op die kant van die dorp waar ons onveilig gevoel het. Ons het die eienaars gebel wat ons toe na Dis Al geskuif het, waar ons lekker gebly het. Die skoonmakers behoort die vloere beter skoon te maak met skoon water en seep. Mary, wat in beheer is van die eenhede, was baie behulpsaam en vriendelik. Ons is dankbaar dat die eienaars ons na Dis Al geskuif het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jpa D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jpa D
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf.

Verblyf was uitstekend en van goeie gehalte. Die diens van die bestuurspan was uitstekend en die die plek is baie netjies in stand gehou. Beveel Bietjies Bietjies ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bietjies Akkommodasie se terugvoer

Jean, baie dankie, ons geniet en waardeer gaste soos julle.

Bietjies Akkommodasie
Steven W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Steven W
Gesin met tieners

Not for a family.

Very cramped, smells of a fireplace, very hot and no fan/ air-con, can’t leave windows open, very exposed to theft possibilities, no burglar proofing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rian B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Rian B
Gesin met tieners

Interessant, maar ek sal nie binnekort weer daar inklok nie.

Die eenheid is na ons mening redelik indien vir 'n dag of hoogstens twee dae oorgebly word, want dit is rêrig eng binne. Raserige hortjiedeure en badkamerdeur kan nie toemaak nie. Geen behoorlike kaste in kamers nie, jy leef uit jou tas uit. Kombuistoerusting betreklik beperk. Na die tweede dag van geen krag en water het ons maar besluit om 'n dag vroeër op te pak en huis toe te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Christine V
Gesin met klein kinders

Ons vakansie daar was soos die naam sê, Bietjies lekker.

Hierdie is regtig 'n basiese selfsorgplek. Dit wat ons die meeste gepla het was die feit dat die badkamerdeur stukkend is en nie behoorlik kon toemaak nie. Die asblik het geen deksel gehad nie en geen skerp messe nie. Ons motor het vasgesit in die sandput langs die huisie. Die lawaai van die mense wat met hul scramblers, quads en ander op die duine gejaag het voor en langs die huis was vir ons amper net te erg. Verder was die elektrisiteit meer af as wat dit aan was. Ons moes 'n geblokte/verstopte drein uitsorteer. Die muskiete was ook net een te erg. Dis nie op die strand nie maar darem ook nie te ver daarvan nie. Ons het ongelukkig nie lekker hier gebly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mieskaah N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieskaah N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend!

Dit was baie belewend, verblyf was fantasties en Lynette is baie vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hjj Westraat W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hjj Westraat W
Saam met vriende

Ons het arriveer te midde van 'n windstorm. Alles was egter piekfyn en 'n groot lafenis.

Ons het 'n baie aangename verblyf gehad. Sou langer wou bly, maar omstandighede het dit nie toegelaat nie. Ek sal bietjies by my vriende aanbeveel. Waarde vir geld en diens uitstekend. Sou egter die volgende aanbeveel: lig in braaiplek en kennisgewing buite dat slegs voor die chalet geparkeer mag word. Langsaan beide kante verbode. Ek het vasgesit met my motor, maar met vriendelike hulp was ek tjop-tjop uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Gesin met klein kinders

Lekker plek. Waarde vir geld.

Het baie lekker gebly saam met my vrou en twee kinders. Skoon, netjies en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dons K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dons K
Saam met vriende

Aangenaam, netjies, voldoende, hoewel beknop.

Alles was goed gereël, en die ontvangs vriendelik en effektief. Bietjie Hie is klein en beknop, maar voldoende vir 'n oornagplek vir vier. Die plekkie is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice plek, net eenkant wat dit onveilig laat voel.

Dis 'n baie nice blyplek, dit net eenkant wat mens die gevoel van onveilig gee. Baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter T
Besigheidsreis

No water. Toilets blocked.

No water and toilets out of order for more than half of stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abre B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abre B
Besigheidsreis

Stomgeslaan.

Asemrowende ondervinding, dit belowe ek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-ann E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was hemel op aarde.

Alles het perfek uitgewerk soos beplan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter A
Saam met vriende

Comfy and comfortable.

Pleasant and clean. Port Nolloth Museum worth a visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda J

Felt relaxed.

Would come again, definitely. We enjoyed our stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blyplek.

Die plekkie was skoon en netjies en die bestuur was behulpsaam en vriendelik. My motor het langs die eenheid in die sand vasgeval en hulle het vining na 'n foon oproep iemand gestuur om my uit te sleep. Die "stapafstand van die strand" is 'n effense oordrywing want dit skep die indruk dat 'n mens die see kan sien vanuit die blyplek maar dit is nie die geval nie. Die Bietjies is die verste wat mens van die see kan bly in McDougals baai (maar dit is tog binne loopafstand). In terme van geriewe is daar so paar goed wat na gekyk kan word: Die ketel in ons eenheid het nie gewerk nie en het die krag uitgeskop. Ons het die ketel langsaan gebruik (daar was gelukkig nie bewoners langsaan gedurende on verblyf nie). Die TV het nie gewerk nie. Dit lyk of die kabels los konneksies het iewers (beide eenhede, ons het gekyk). Die beeld is staties vir 2 minute terwyl daar klank is en dan gaan die klank en beeld weg en dan kom die klank terug en dan 'n statiese beeld. Die vuurherd is lekker groot en ons het dit goed gebruik. Die problem is dat die skoorsteen oop is na bo sonder 'n windgeleier. As die wind verkeerd waai dan waai die rook terug in die eenheid in. Dan moet al die deure en vensters oopgemaak word. Daar moet 'n sterk trek deur die eenheid wees so ons moes die heeltyd die badkamervenster oophou. As dit koud is, is dit 'n probleem. Behalwe die drie goedjies het ons lekker gebly en ons tyd geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bietjies Akkommodasie se terugvoer

Liewe gaste,

Baie dankie vir al die terugvoer. Ons begin more die skoorsteen opbou sodat hy 'n weerhaan kan opkry, die TV het ons ondersoek laat instel, die fout is buite by die skottel en bedrading. Ons gee onmiddellik aandag daaraan dankie dat jul help om ons plek 'n beter plek te maak.

Groetnis

Bietjies Akkommodasie
Andre J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Gesin met tieners

Baie rustige ligging.

Bietjie meer dienste sal die plek fantasties maak, maar oor die algemeen baie oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Skulpie- en Duinestraat, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadbac10f51b2607e73623e68da56ffc7ec569dcfac31823db2e2b51f55e4e4453b43cf1d241aa8d95bfc88ef0ca40b41f290?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 34 5 1 4 Corner Skulpie & Duine Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -29.284315948123 16.881466826389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem