LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Big 5 Guest House | LekkeSlaap
+85

Big 5 Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Big 5 Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.7/5
Marcel S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel S

Ideaal vir ons behoeftes.

Ek en my dogter het die verblyf baie gereiflik gevind. Ons ws vir 'n troue in Witbank en Big 5 was baie sentraal en ons kon maklik al ons bestemmings bereik. Die gastehuis het aan al ons behoeftes voldoen. Baie dankie.

Big 5 Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was vir ons n plesier om julle by ons te huisves. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Goed gaan. Anel

Big 5 Guest House
Michael J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael J
Besigheidsreis

Dit was 'n aangename ondervinding.

Big 5 was 'n aangename ondervinding met vriendelike personeel and skoon fasiliteite.

Big 5 Guest House's terugvoer

Dankie vir jou "review" Michael. Dit was lekker om jou hier by ons te hê. Hoop om jou vinnig weer te sien. Lekker fees seisoen vir jou en jou geliefdes. Big5

Big 5 Guest House
Philip T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Philip T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie die prys werd nie.

Dit is 'n pragtige plek, maar ongelukkig nie die prys werd nie. Die Jacuzzi is ook net 'n spa bad, baie teleurstellend.

Karin V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin V
Besigheidsreis

Plek was netjies.

Het lekker gebly en geëet. WiFi was baie stadig en soms nie gewerk nie.

Big 5 Guest House's terugvoer

Goeiedag. Dankie vir die terugvoering. Seine is nie altyd wonderlik hier in Witbank nie, maar ons probeer altyd ons bes om die beste dienste te verskaf. Hoop om julle vinnig weer te sien...

Big 5 Guest House
Annette V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, maar nie skoon nie.

Op die oog af alles mooi. Bad het nog ring gehad van vorige gaste en vloere was baie vuil.

Neels S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, net die kluis het nie gewerk nie.

Geen klagtes nie, net die kluis wat nie gewerk het nie.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woltemadestraat 113, Die Heuwel Proper, Witbank, 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU7IlTlPJ9FRoGZjWNZSYrVOQPegQpX1c6xnKA5IJ4SQhWbbcVs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 113 Woltemade street Die Heuwel Proper 1035 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.864976072917 29.239036738872
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!