+25
Selfsorg in Big Bay

Big Bay Beach Club 137

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Besprekingsfooi van R195.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is nie toegelaat nie.
Aankoms tussen 22:00 en 00:00 is onderhewig aan 'n laat aankomsfooi.
Vir verblyf van 8 nagte of meer, sal 'n gratis skoonmaakdiens tydens die verblyf, insluitend vars linne, voorsien word. Bykomende skoonmaakdienste kan op versoek gereël word met 'n minimum van 24 uur kennisgewing en sal 'n ekstra koste meebring.
Neem asseblief kennis dat, om 'n volhoubare en gemaklike ervaring vir al ons gaste te bevorder, elektrisiteitsverbruik beheer word deur 'n billike gebruiksbeleid wat 'n redelike hoeveelheid daaglikse verbruik toelaat. In die seldsame geval van buitengewoon hoë verbruik, kan 'n terugbetaling versoek word.
In ooreenstemming met die regulasies van die regspersoon, moet alle plaaslike en internasionale gaste voor aankoms geregistreer word. Om u bespreking te bevestig, is gasverifikasie verpligtend. Gaste word versoek om volle name, kontakbesonderhede, duidelike kopieë van ID of paspoorte, voertuigregistrasiebesonderhede indien van toepassing, en beraamde aankomstyd te verskaf. Hierdie inligting word slegs vir sekuriteitsklaringsdoeleindes gebruik en sal streng vertroulik bly. Let asseblief daarop dat versuim om hierdie besonderhede betyds in te dien, kan lei tot vertraagde of geweierde inklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 15 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 15 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 210
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 210
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 210
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Sumatra Avenue, Big Bay Beach Club, Blouberg, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ef2f8e54c512518b896180519237dd1d4d6caccb9ccf0e94e230c2035e30519dc7b45f9b4d842ae5627e3d511183dc2c292?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Sumatra Avenue Big Bay Beach Club 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.783586699844 18.454129970627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang