Big Bay Beach Club 184
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat gaste tot verdere kennisgewing nie toegelaat word om in enige eenheid by Big Bay Beach Club te braai nie.
Neem asb. kennis dat dele van die woonstel via trappe toeganklik is en mag dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik wees nie.
Gaste moet die kompleks se reëls nakom:
Geen geraas na 21:00.
Neem asb. kennis dat slegs die aantal gaste wat bespreek het op die perseel toegelaat sal word om die perseel te gebruik. Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen rook word in die eenheid toegelaat nie. Rook word slegs in die braai-area toegelaat.
'n Terugbetaalbare kontantdeposito word met aankoms versoek en sal aan die einde van die gas se verblyf terugbetaal word.
Neem asb kennis dat gaste verantwoordelik gehou sal word vir enige boete wat deur die beheerliggaam uitgeruik word as gevolg van oortredinge tydens die verblyf.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plessis-weg, Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang