Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Beach Club 22

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sumatralaan 933, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Big Bay Beach Club 22 is 'n mooi selfsorg-woonstel in die veilige Big Bay Beach Club. Dié woonstel spog met 'n uitsig op Tafelberg en dit is die ideale wegbreekplek uit die stad.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 3. Die kombuis het ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure bied toegang tot 'n balkon met 'n tafel en stoele. Die oord het 'n gemeenskaplike swembad, speelgrond, putt-putt- en tennisbaan. Big Bay bied uitstekende branderplankrygeleenthede, sowel as restaurante langs die see, buitemuurse aktiwiteite en inkopiesentrums.

Slaapplek

’n Bespreking by Big Bay Beach Club 22 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Big Bay Beach Club 22
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Ligging

  • Sumatralaan 933, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Big Bay Beach Club 22 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sumatralaan 933, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36a9e9e6626f4c4d02c25eec9f3e68c087c01bc9053e9498a224ffb613b52d7ce05552b66ee7391460167791af1a81b87de2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 933 Sumatra Avenue Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.783333 18.454306
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem