Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Beach Club 37

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Javalaan, Big Bay Beach Club 37, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 705 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Big Bay Beach Club 37 is ’n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, ’n voorstad wat met ’n pragtige uitsig op Tafelberg spog. Dis die ideale plek vir dié wat Kaapstad en omgewing wil verken. Die goue strand is heerlik vir watersport soos seilplankry en vlieërbranderry, en daar is ook ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies, en uiteet in die omtrek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede kamer het ’n enkelbed met ’n uittrekenkelbed onder. Die badkamer het ’n bad en stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met ’n skottelgoedwasser, gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die sitarea lei na ’n sonkamer met ’n tafel wat sitplek vir 4 het, en die sonkamer lei dan na ’n balkon met see- en berguitsigte, 2 sonstoele, 2 geweefde leunstoele, 'n geweefde bank met sitplek vir 2 en ingeboude braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Big Bay Beach Club 37 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Big Bay Beach Club 37
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Ligging

  • Javalaan, Big Bay Beach Club 37, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Big Bay Beach Club 37 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 705
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 705
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Javalaan, Big Bay Beach Club 37, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqweYcLwJM8IMDLHPyRSgN3l2kKrcI2JFiMAFDxV1Y7FldHjYuC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 705 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Java Avenue 37 Big Bay Beach Club 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.7830709 18.4547142
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem