LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Big Bay Beach House | LekkeSlaap
+34

Big Bay Beach House

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Front-weg 41, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Big Bay Beach House is 'n ruim en gemaklike huis wat perfek is vir 'n lekker wegbreek saam met vriende en familie.

Die huis is net 'n paar meter van die strand af en dit het 6 slaapkamers wat slaapplek bied vir 12 mense in totaal. Twee van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander twee is elk ingerig met 2 driekwartbeddens. Die ander 2 kamers is geskik vir kinders en een beskik oor 'n enkelbed en stapelbed en die ander oor 2 enkelbeddens. Al die kamers deel 2 en 'n halwe badkamers met storte en baddens. 'n Opelug-stort is ook beskikbaar. Die huis het waaiers. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 2 yskaste. Daar is ook 'n opwaskamer en wasgoedgeriewe beskikbaar vir langer verblyftydperke. Vir korttermynverblyf is daar 'n heffing van toepassing vir wasgoeddienste. Gaste kan lekker in die sitkamer ontspan waar daar 'n TV en DVD-speler beskikbaar is. Die terras het 'n gasbraai en dit lei na 'n swembad en tuin. 'n Boma-vuurmaakplek is net 'n paar treetjies van die strand af beskikbaar.

Parkeerplek word op die perseel voorsien en die huis kan daagliks skoongemaak word teen 'n addisionele koste. Die huis se alarmstelsel is gekoppel aan 'n 24 uur-sekuriteitsmaatskappy met gewapende reaksie.

Slaapplek

’n Bespreking by Big Bay Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Big Bay Beach House
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Beach Front-weg 41, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Big Bay Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 14)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Front-weg 41, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQvrWsrZS49IiF5MarWnts6vw7kVbkZU5UgXfaIZjoxppMrGPmu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (plek vir 14) 6 5 1 5 41 Beach Front Road Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.695368053458 30.493758022785
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!