Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Beach House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Big Bay Beach House
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Terri D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri D
Saam met vriende

Best holiday spot.

We just love our yearly weekend trip at Big Bay - our kids are always super excited to go to the 'Beach House'. Can't wait for next year!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny W
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie gerieflike huis en die gebruik van die plek is 'n moet. Stoep area baie lekker kuier area. Klein winkel met al die nodigste loopafstand van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therese V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese V

Fantasmagories gewees.

Groot vertrekke, groot stoep met genoeg sitplek waar jy op die strand en see kan uitkyk. Swembad vir die warm nagte was 'n groot bederf en 15 meter verder is die strand. Geen verkeer naby die huis of dorpsgeraas soos in stede nie. Baie rustige deel en ons kon goed uitrus. Sal vir seker weer volgende jaar daar inboek. Ons almal het dit terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adil S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adil S
Gesin met klein kinders

Amazing location and awesome beach house.

Big Bay Beach house was an amazing destination. We enjoyed every minute of our stay and we look forward to returning in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Bay Beach House se terugvoer

Good day, Adil.

We thank you for your stay and feedback.

Big Bay Beach House
Qiniseka M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Qiniseka M
Gesin met klein kinders

Fantastic. Everything was perfect and Joseph the caretaker was the best.

Suggestion, please work on the lighting when there is load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendon H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon H
Gesin met tieners

Dit was aangenaam en die caretaker Joseph was baie hulpvol. Uitstekende view en geriewe.

Lekker. Dit was rustig, veilig, goeie geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christina P

Fantastiese ligging, uitstekende diens van Josef wat in die huis werk.

Die huis is nie luuks nie, en benodig bietjie aandag van 'n onderhoudsperspektief - die badkamerdeur sukkel om toe te maak en die stoepstoele val uitmekaar uit; die asblik is aaklig en die linne is 100% polyester. Die stapelbed se leer pas nie, so dis 'n avontuur om in die bed te klim. Dit gesê, dis 'n fantastiese huis vir 'n rustige familievakansie - plek vir oupa en ouma en al die kinders en kleinkinders. Die huis is op die strand, en is ideaal as jy honde en kinders wil saamneem. Die lang stoep en braai-area is heerlik groot. Josef is 'n moet - hy is vriendelik en behulpsaam en maak baie mooi skoon so tussen ons 13 mense en 5 honde deur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ash L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ash L
Gesin met tieners

Plenty of space for 14 adults however we only had 10.

Joseph tried to make our stay as comfortable as possible. However we had to wait for the facility to be ready on the the 3rd. Joseph and his team were still busy as the last guests left late. Deposit refund was delayed until we involved the website to assist. The toilets and showers need some work. Not much space for waste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarojini G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sarojini G
Gesin met tieners

A very relaxing enjoyable weekend spent on the beach.

It was a lovely house close to the beach. House was clean. And spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Bay Beach House se terugvoer

We thank you for your stay and feedback.

Big Bay Beach House
Phillip M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip M
Gesin met klein kinders

Heerlike groot huis met mooi see-uitsig! Goeie waarde vir geld.

Lekker groot huis met baie kamers wat almal hulle privaatheid gee. Heerlike groot stoep wat op die see uitkyk vir lekker braai en kuier. Letterlik 'n paar tree se loop tot op die strand! Ons kon nie vir beter gevra het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salona S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salona S

Excellent location, very clean and comfortable.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel C

Ideaal vir familie-vakansie!

Die ligging is perfek as jy van die Suidkus hou, maar graag eenkant en stil saam jou familie wil kuier. Ons sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elize S

Ongelooflike uitsig.

Die uitsig is ongelooflik. Die huis gerieflik. Die breekware kan dalk bietjie vervang word, baie van die breekware het krakies en "tjip" in. Die veiligheid vir troeteldiere nie 100% nie, daar is nie 'n area war die honde veilig toegemaak kan word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek, hou so aan!

Dit is 'n baie lekker bestemming om by vakansie te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzel V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzel V

Was heerlik en rustig.

Joseph is regtig baie behulpsaam en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Front-weg 41, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQvrWsrZS49IiF5MarWnts6vw7kVbkZU5UgXfaIZjoxppMrGPmu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 14) 15 5 1 5 41 Beach Front Road Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.695368053458 30.493758022785
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem