Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Cob Chalets

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Big Cob Chalets
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Gregory H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory H
Gesin met tieners

Good rest and practical accommodation.

Enjoyed the stay. Everything required for comfortable cooking and living available. DSTV and WiFi included. Beds comfortable. Linen and extra blankets available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Cob Chalets se terugvoer

Thank you, Gregory. You are more than welcome to visit us again at our beautiful and cosy chalets.

Big Cob Chalets
Jarrett R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jarrett R
Saam met vriende

Excellent value for money, you get more than you pay for.

Stayed for four nights and it was absolutely wonderful. Had I known I would have enjoyed it so much, I would have booked at least a week, lol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marjory P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marjory P
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay, thank you so much. All the equipment were available, there was no need to bring anything from home.

We will definitely visit Big Cob Chalets again in the near future!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Cob Chalets se terugvoer

Baie dankie vir u resensie, dit word waardeer.

Big Cob Chalets
Annie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annie S
Gesin met klein kinders

Lieflike weer en visvang.

Die eienaar was moeilik omdat ek die balans van die bespreking na die webtuiste oorbetaal het. Sy beweer dat ons een van haar lelike beige handdoeke ingepakhet, elke bed het sy een of 2 handdoeke gehad. My dogter het hare in 'n kas gesit en nie eers gebruik nie. Sy wil hê ek moet die handdoek vind en terugstuur of R400 betaal vir 'n ding wat seker minder as R200 kos by MRP en wat ons nie geneem het nie. Ek het gaan glase koop vir ons gebruik want daar was net 3 in die kombuiskas. Net voor ons ry, het ons ekstra glase in 'n kas in die sitkamer gekry, geen instruksies waar om dit te vind nie. Net 1 badkamer sonder 'n aparte toilet in 'n huis waar 5 of 6 mens kan oornag is uiters ongerieflik. Green diefwering/ veiligheidshekke nie. Baie beter ander verblyf in Witsand met vriendeliker landlords. Amper vergeet, sy was woedend oor ons nie die laaste oggend se skottelgoed gewas het nie en oor ons nie beddensopgemaak het nie. Surely diens hulle die plek en was beddegoed en maak skoon. Dit laat my wonder of ons op ander mense se ou linne geslaap het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Cob Chalets se terugvoer

Alles wat u hier skryf is nie waar nie, u het mos self die plekkie bespreek soos dit beskryf word op die besprekingsplatform. As 'n persoon in 'n selfsorg plek bly is dit darem seker nie die eienaar se plig om elke kas vir u te beskryf waar en wat is nie, en 'n mens los 'n spoor om weer te kom bly en nie te verwag dat ander persone u manier van leef moet opruim nie. Ander gaste het nog net met lof van ons chalets gepraat.

Big Cob Chalets
Michelle B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus.

Ons het baie lekker gekuier in Big Cob Chalets. Die kamers, kombuis en badkamer is lekker ruim. Dit is effens donker maar ons gasvrou het gesorg vir ekstra ligte, asook voorsiening gemaak vir loadshedding. Die WiFi en DStv is 'n lekker bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense is baie vriendelik, veilig daar en rustig.

Daar kan dalk net apteek wees al hou hulle net basiese dinge. Plaasboer wat sy vleis vries en verkoop. Ons moes Heidelberg toe ry vir apteek en vleis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frans L
Saam met vriende

Ons het lekker gekuier, plek is kleinerig maar netjies.

Indien prys reg is kan mens maklik weer daarheen gaan. Die groot bome skep 'n fantastiese atmosfeer en gee baie privaatheid. Die stoep/braaiplek is egter nie voldoende vir meer as seker 3 mense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met vriende

The accommodation was clean, neat and all the basics were provided.

If you are travelling on a budget and you don't want a sea view, then Big Cob is perfect. Janet Uys (the owner) kept me informed all the way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Effens ver vanaf die see en teen die hoofstraat.

Werklik baie goed ingerig, ruim, baie gerieflik en baie rustig en privaat. Ons het lekker gebraai met alles wat nodig is vir braai en potjiekos. Dit is 'n baie goeie plek vir hengelaars wat dit as 'n basis wil gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony F
Gesin met klein kinders

Baie rustig en veilig.

Janet het na ons aankoms daar aangedoen. Baie vriendelik en verseker dat ons haar kan kontak as daar enige navrae was. Huis is baie gerieflik en netjies en meublement in baie goeie toestand. Baie lekker gebly en sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Cob Chalets se terugvoer

Ons sal altyd ons beste probeer om dit vir u gerieflik te maak. Baie dankie en dit was 'n plesier om julle as gaste te hê.

Big Cob Chalets
Karin M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik by die see.

Dis 'n baie gerieflike plekkie naby die see. Alles is daar wat jy mag nodig kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V
Gesin met tieners

Gerieflik, alles beskikbaar, ligging perfek, baie netjies.

Ek kom al vir 34 jaar Witsand toe was een van die lekkerste plekke waar ek nog gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniellia J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniellia J
Gesin met klein kinders

Netjiese huisie!

Baie oulike netjiese huis! Genoeg speelplek vir die kinders buite. Sal dit vir almal aanbeveel en sommer gou weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 105, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8e6bf610e1f78a1cd925eea176f28f31f2da1c45f354a617f5ac8e2f05835cd31579d30969ec87f2379b1efc4c8449ce21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 105 Main Road Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.393826439008 20.834354016117
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem