Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Skies Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Big Skies Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Linda E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 1 aand oorgeslaap by Big Skies oppad Weskus toe.

Ons het baie lekker gebly. Almal is vriendelik en gasvry. Alles was baie gemaklik en netjies en die ontbyt was fantasties. Almal is baie professioneel. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ontbyt, naby aan restaurante, see ens.

Baie lekker, sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mervin F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervin F

Awesome, pleasant, heartwarming, amazing, a very good experience.

Awesome is an understatement! The hosts made my family feel very welcome and at home from the moment we arrived until the day we left. The breakfast is amazing, the staff very well-mannered, and they provide excellent service. I would stay at Big Skies every time I go on holiday - this is my new home away from home. They gave us the best advice on which restaurants to visit and we weren't disappointed at all! I highly recommend Big Skies Guesthouse. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Skies Guesthouse se terugvoer

Thank you,

Irene

Big Skies Guesthouse
Keith R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keith R
Enkelreisiger

Very well managed organisation.

Greeting, room and breakfast were ideal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Skies Guesthouse se terugvoer

Thank you,

Irene.

Big Skies Guesthouse
Anthea W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea W

Professional, efficient and relaxed.

Gracious and friendly hosts. Efficient and professional staff. The establishment has everything you need. It blows me away that they operate on honesty and trust - felt like family! Thank you, Irene and Kobus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hedwig L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedwig L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Maklik on the kry en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isaac O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die verblyf was baie goed, goed geleë. Die gaste moet net ingelig word oor kragonderbrekings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker paar dae, met vriendelike gasvryheid.

'n Baie netjiese gastehuis, met ruim kamers. Altyd baie netjies en die eienaars is baie vriendelik. Die ontbyt is 'n lekker belewenis terwyl mens uitkyk oor die berg en see. Loopafstand van die hoofstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane B

A great place.

We booked my stepdaughters for Christmas eve, and they loved the place. The hosts were friendly and accommodating, the room was big and pleasant. They said they slept so well and wished they could stay longer. We highly recommend Big Skies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariane C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariane C

Netjiese en geeieflike verblyf.

Sal dit aanbeveel, veral die heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place to stay. All staff very friendly and we were treated very well. I just loved it. Will definitely book again.

I had 2 friends that needed to stay for 1 night but the minimum stay was 2 nights so I booked 2 nights. The first night (Saturday) I stayed with my husband and daughter and they left Sunday at 19:00. My friends joined me on Sunday at 17:00 and the host did not have a problem with that when I explained and asked her permission to do so. That was so special for my friend turned 60 on that Sunday and I wanted to celebrate with her. 10 out of 10 for the host of Big Skies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse R

Vriendelik, gasvry en innerlike goeie mense.

Die beste gastehuis nog ooit. Vriendelik en behulpsaam. Lekker groot kamers, en naby restaurante. Alles en meer wat ’n mens nodig het om net te kan ontspan na ’n lang week van werk. Sal definitief weer ’n bespreking maak vir ’n langer tydperk. Hulle ontbyt is uit die boonste rakke en jy kan kies en keur wat jy wil hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester H
Enkelreisiger

Hierdie gastehuis personeel gaan uit hulle pad om jou verblyf aangenaam te maak, hulle het my tot help soek vir ’n blyplek in die Kaap. Jy sal dadelik tuis voel.

In my geval is ek ’n enkel persoon wat reis. Die dame van die gastehuis het my afgelaai waar ek wou eet en weer kom haal. Ek bly gereeld in hul gastehuise, hul is van die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S
Gesin met tieners

Netjies en skoon.

Naby strand geleë. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 53, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2617a8eb244f3921f817ae185833466f26bf049a52dfe7dae779187c0e86ba1c404ab43917cd74c1b2d95313bc7947073dc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 53 Berg Street Gordon's Bay 1740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1596332 18.8705085
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem