LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Big Sky Ranch | LekkeSlaap
+71

Big Sky Ranch

B&B
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Big Sky Ranch, Langs die R58, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Big Sky Ranch, wat voorheen bekend gestaan het as Gary Player Horse Stud, is in die uitgestrekte Karoo, naby Colesberg, en dien as die ideale oornagplek vir gaste wat opsoek is na rus en vrede.

Verblyf word in koning-, koninging- en dubbelkamers aangebied, asook kamers met 2 enkelbeddens. Elke kamer is individueel versier en het en suite-geriewe. Die kamers het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

'n Vol ontbyt word elke oggend in die eetarea of buite op die terras bedien.

Gaste kan langs die sprankelende swembad of in die lieflike tuin met uitsonderlike uitsigte ontspan. Daar is veilige parkeerplek.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Big Sky Ranch, Langs die R58, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Big Sky Ranch, Langs die R58, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed2e06e22aa75bd9e9912af448502b18157eb1732e16050860b591532800f6a3156f4b2cbf177354a27ef3b0620634a1834f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250  per nag(plek vir 2) Big Sky Ranch Off the R58 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.65113837591 25.331794364418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!