Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Sky Ranch

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Big Sky Ranch
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dassen N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dassen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant.

Brilliant setting. Great accommodation. The food was awesome. Catherine and her staff were amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elana E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana E
Saam met eggenoot / lewensmaat

We love staying at Big Sky Ranch.

Wonderful stay over between Pretoria and Mossel Bay. Friendly staff, beautiful setting, and pet friendly. Big Sky Ranch has become one of our favourite stops when travelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal verseker weer daar oorbly, pragtig skoon, kos heerlik, privaat, sielerus.

Heerlik gekuier en gerus - alles mooi skoon, kos heerlik - Gasvryheid uitstaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lani R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lani R
Gesin met klein kinders

Lieflike plaasverblyf met puik diens.

Ons gunsteling oornagplek oppad Wes- en OosKaap toe. Met ons aankoms, wag heerlike varsgebakte chiffonkoek en skons, wat ons op die stoep geniet terwyl ons onsself aan die rustigheid oorgee en die mooi uitsigte bewonder. Na 'n potjie tennis en verfrissende swem is dit tyd vir 'n heerlike Karoo-maaltyd in die pragtige eetkamer. Die kamers is smaakvol gemeubileer en gerieflik. Die kos en diens is uitsonderlik! Die plaashonde is vriendelik en ons kinders was welkom. Big Sky Ranch is soveel meer as net 'n oornagstop, dis 'n bestemming op sigself en mens kan beslis langer oorbly en die mooi plaas en rustigheid geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's classy with excellent service and the best Karoo experience.

We had a superb overnight stop here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Big Sky Ranch was die toppunt van ons vakansie. Kon dit nie beter afsluit nie.

Big Sky Ranch was definitief die beste manier om ons fantastiese vakansie af te sluit. Mooi, professioneel en beste waarde vir geld is soos die Engelse gesegde "an understatement". Dit is 'n moet as jy Kaapstad toe reis. Dankie aan die gasvryheid en behandeling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en het weer bespreek vir 2 dae oorslaap.

Op pad terug sal ons weer daar oorslaap en die plek van nader beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane M
Enkelreisiger

A very special place to stay.

Big Sky Ranch is a perfect stopover spot between Cape Town and Johannesburg. Your every need is catered for and the staff are so friendly and welcoming. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande diens en interaksie met die personeel en eienaar.

Kwaliteit geriewe! Kwaliteit etes!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mauro M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauro M
Gesin met klein kinders

From booking to arrival we felt very welcome.

The food was amazing in a home-cooked style which is always appreciated. The honesty bar is a really nice touch and there are a wide variety of options available. The surroundings and tranquility make this place more than a stop-over point for travellers. I would definitely stay longer than 1 night and enjoy the silence and peace of nature. Truly a 5-star experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike breek in 'n pragtige rustige omgewing.

Die rustigheid van die plaas omgewing, die goeie fasiliteite en uitstekende diens maak 'n besoek aan Big Sky Ranch 'n spesiale ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Ranch se terugvoer

Baie dankie.

Big Sky Ranch
Lani R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani R
Gesin met klein kinders

Perfect end to our roadtrip.

What a beautiful place! We loved everything about our stay. Very relaxing, just what you need after a long day on the road. Lovely garden and patio areas. Sparkling pool with amazing views. Friendly Karoo hospitality and delicious food. It truly felt like part of the holiday and not just a room for the night. Thank you Big Sky Ranch, we will be back for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Ranch se terugvoer

Thank you. We are so glad you enjoyed your stay with us.

Big Sky Ranch
Deon D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D
Gesin met klein kinders

Very relaxing environment. Professional and friendly staff.

The food was very tasty. The house was beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful spot to stay off the N1.

Excellent comfort, wonderful service, great ambiance and lovely outdoor experience. Wish we could have stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful spot to truly relax.

Very relaxing, very beautiful, great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting, wonderful service, food and hospitality.

You would be doing yourself a disservice if you did not spend some time at this most stunning venue. A working stud farm run by the owner and staff set in the open Karoo landscape is quite beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Durant L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Durant L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Big Sky Ranch is an amazing place.

It won't be easy to stay at any other place when in the area. I would highly recommend big Sky Ranch. They made our stay so special, we will remember our stay for years to come.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Another perfect spot.

Greg, Leanne and Catherine are the most wonderful hosts. Our room was probably the best we've ever stayed in. Spaces are all large and so relaxing. We plan to return to stay for longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Big Sky Ranch, Langs die R58, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed2e06e22aa75bd9e9912af448502b18157eb1732e16050860b591532800f6a3156f4b2cbf177354a27ef3b0620634a1834f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Big Sky Ranch Off the R58 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.65113837591 25.331794364418