Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Superieure Koningsuite 2
- B&B
- Deluxe Koningsuite 1
- B&B
- Deluxe Koningsuite 2
- B&B
- Deluxe Koninginsuite
- B&B
- Deluxe Dubbelsuite
- B&B
- Superieure Koningsuite 1
- B&B
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere is welkom maar laat weet asb. vooraf indien daar troeteldiere saamkom.
Slegs kinders onder die ouderdom van 12 mag gebruik maak van ekstra enkelbeddens in die kamers. Die maksimum aantal ekstra beddens en kotte hang af van die gekose kamer. Alle kotte en ekstra beddens is onderhewig aan beskikbaarheid. Dit kan teen 'n addisionele koste per kind tussen die ouderdom van 5 en 12 jaar gereël word.
Kinders onder die ouderdom van 5 bly gratis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Big Sky Ranch, Off the R58, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang