LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Big Tree B&B | LekkeSlaap
+50

Big Tree B&B

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allanstraat 42, Glen Austin, Midrand, 1682, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Big Tree B&B en Gastehuis is in Midrand, halfpad tussen Johannesburg en Pretoria, geleë. Big Tree het 'n tennisbaan en 'n swembad wat gaste kan benut.

Die kamers by Big Tree is ruim en persoonlik en elkeen volgens 'n unieke tema ingerig. Al die kamers het DStv, WiFi, yskaste en koffiestasies, en 'n paar van die kamers het ook mikrogolfoond.

Big Tree bied veilige parkeerplek vir jou voertuig, sowel as 'n tennisbaan en 'n swembad. Op gaste se versoek kan karre gehuur word, toere bespreek word of braaie gereël word. O R Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 20 minute se ry weg, afhangende van die verkeer. Big Tree is net 3,5 km van die Gautreinstasie en Gallagher Estate af. Waterfall Estate met die Mall of Africa is ook lekker naby en gerieflik vir inkopie-uitstappies.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • WiFi

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Big Tree B&B
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Allanstraat 42, Glen Austin, Midrand, 1682, Gauteng
  • Gaste dink Big Tree B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allanstraat 42, Glen Austin, Midrand, 1682, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1YjczMTRhLWQwODMtNGY4Zi1iN2RmLTM2M2M2Yzc1ZjA5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 42 Allan Road Glen Austin 1682 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.98131091235 28.155165450401
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!