LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Big Tree B&B | LekkeSlaap
+50

Big Tree B&B

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Big Tree B&B
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Nobuhle C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nobuhle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rooms are not properly cleaned. The mats next to the bed are not clean. There were ants in the bathroom. The TV wasn't working.

Reception staff are friendly and helpful.

Sharon J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon J
Gesin met tieners

Baie aangenaam en rustig.

Pragtige plek om bietjie weg te breek.

Paul M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir die area waarin dit is, is dit van die beste.

Aandete op bespreking sal handig wees aangesien daar nie restaurante naby is nie.

Johann C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C
Gesin met tieners

Was 'n verrassing.

Pragtige tuine, mooi versorg, heerlike ontbyt en baie vriendelike diens het gesorg vir 'n genoeglike verblyf-ervaring.

Corrie J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker.

Die plek was baie netjies en die mense vriendelik al ons versoeke is tegemoetgekom met 'n glimlag, die gronde was skoon en netjies. dit was 'n plesier om daar te bly dit het nie gevoel asof ons in die stad was.

Johan K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan K
Enkelreisiger

Goeie personeel en ontbyt, ligging is bo-gemiddeld, infrastruktuur (waterdruk) het teleurgestel.

Ontbyt was lekker, ontvangs en reëlings was goed, die feit dat ek beide oggende met waterdruk gesukkel het wat dan ook veroorsaak dat die warm water lank neem om by my kamer (Hester) uit te kom. As gevolg van die swak water-ervaring, het ek net gevoel dat ek swak waarde vir my geld gekry het.

Big Tree B&B's terugvoer

Hallo,
Baie dankie vir die terugvoer. Die waterdruk was agv 'n water probleem waaraan hul gewerk het en vergeet het om die hoëdruk kraan weer oop te draai. Ons het dit egter nou inplek om seker te maak nadat kontrakteurs gewerk het die hoë druk kraan self te gaan oop draai.
Hoop die res van die verblyf ervaring was soos jy verwag het.
Groete,
Big Tree

Big Tree B&B
Annelize P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuin was pragtig met 'n heerlike ontbyt.

Die kamer kort ongelukkig aandag, die stort se plafon is gapend en die perdeby nes by die kamer deur het my bietjie skrikkerig laat voel.

Carla F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carla F
Besigheidsreis

Gerieflike, gemiddelde verblyf.

Die personeel was baie vriendelik en die diens goed, die tuine pragtig en goed onderhou, die kamer skoon en gerieflik, die ontbyt gemiddeld. Die rotte het snags op die plafon baljaar en die personeel het gesê hul sal werk maak daarvan. Die waaier kon nie aanskakel nie, aangesien daar geen skakelaar-tou daarvoor was nie.

Big Tree B&B's terugvoer

Beste Carla,

Baie dankie vir die terugvoer, dit is die enigste manier hoe ons ons diens kan verbeter.

Ek sal werk maak van die probleem met die waaier.

Omdat ons op 'n kleinhoewe is, het ons 'n mooi groot tuin maar dit bring ook sy uitdagings soos muise saam. Ons het nou Rentokill vir die laaste 3 maande om dit onder beheer te kry op die perseel self, maar sal hulle vra om ook in die dakke 'n plan te maak. Dankie dat jy dit onder my aandag bring.

Groete,
Sonja @ Big Tree

Big Tree B&B
Carla D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Enkelreisiger

Vriendelike mense en puik diens.

Al die personeel was so vriendelik en behulpsaam. Ek het laat teruggekeer na my kamer en daar was liggies aangesit, bed oopgetrek en 'n verwarmer aangesit om die kamer 'n bietjie warmer en huislik te maak. Was vroeg uit (04:00) en die veiligheidswag het vriendelik my gehelp om my tasse te dra en gesien dat ek veilig ry. Voorwaar 'n heerlike plekkie om te oornag!

Big Tree B&B's terugvoer

Thank you so much for staying with us. It was an absolute pleasure for hosting you here. We value your support.

Regards,
Big Tree Staff

Big Tree B&B
Jonathan L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan L
Besigheidsreis

Great location, great staff!

The grounds are beautiful and well maintained. The rooms are comfortable and clean. The staff are very friendly and helpful. The cooked breakfasts were enjoyable.

Le-keesha M - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-keesha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay!

Love this place. My partner and myself enjoyed our stay sure a good place to relax and away from the busy places. Big tree will be seeing us more.

Francois D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Besigheidsreis

Home away from home.

Thank you for everything, you guys are the best! (Potchefstroom)

Big Tree B&B's terugvoer

We really appreciate your staying with us. Thank you, hope to see you again.

Regards,
Big Tree Staff

Big Tree B&B
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allanstraat 42, Glen Austin, Midrand, 1682, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1YjczMTRhLWQwODMtNGY4Zi1iN2RmLTM2M2M2Yzc1ZjA5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 42 Allan Road Glen Austin 1682 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.98131091235 28.155165450401
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!