Marlothpark Akkommodasie by Big Tuskers Bush Camp | LekkeSlaap
+28

Big Tuskers Bush Camp

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 19 Apr 2019 tot 31 Des 2020.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ribbokweg 3710, Marloth Park, 2153, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R553 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Big Tuskers Bush Camp bied selfsorgverblyf in Marloth Park Bewarea aan die suidelike kant van die Krugerwildtuin.

Al 4 chalets het lugversorging. 3 van die chalets het 1 dubbelbed en 1 enkelbed en die ander chalet het 2 driekwartbeddens. Elke eenheid het sy eie badkamer. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas en ekstra aparte vrieskas.

Die kombuis en lapa het plafonwaaiers en die kombuis is toegerus met eetgerei, breekware, broodrooster, ketel en 'n eetarea. Beddegoed, handdoeke en komberse word voorsien, maar jy moet asb. jou eie swemhanddoeke en flits saambring sou daar 'n kragonderbreking wees. Al die eenhede word op versoek skoongemaak en die beddegoed word omgeruil soos nodig. Los asb. 'n fooitjie vir die persoon wat die kamer skoonmaak.

Daar is 'n swembad en twee braai-areas met 'n tafel. Bush Camp se totale oppervlakte is geplavei. Daar is 4 parkeerplekke. Verder is daar 'n groot tafel en bankies in die gemeenskaplike lapa.

Bush Camp is nie omhein nie en diere dwaal gereeld deur die kamp. Twee van die Krugerwildtuin se hekke is naby ons: Malelane en Krokodilbrug. Daar is geleentheid vir voëlkyk, wildritte, vierwielmotorfietsry en tiervisvang. Ons is naby 2 gholfbane. Jy sal jou paspoort nodig hê as jy Mosambiek wil besoek. Ons is in 'n malaria-area, so tref asseblief voorsorg.

Kenmerke

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 65 resensies vir Big Tuskers Bush Camp
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Ribbokweg 3710, Marloth Park, 2153, Mpumalanga
  • Gaste dink Big Tuskers Bush Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R650
Vanaf R553
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ribbokweg 3710, Marloth Park, 2153, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1OTM4MTg1LTI1ZWMtNDAxMy1iMmY0LWYxOThhMDk5NmE5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R553  per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 3710 Ribbok Road Marloth Park 2153 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.346566666667 31.8019
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za