Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Tuskers Bush Camp

Mufanyne, Dzombo en Shengwendzi
Vanaf R700
R700 R420
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Ons voorsien komberse en handdoeke. Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met breekware, eetgerei, 'n yskas, ketel, broodrooster en eetarea.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Die chalets word skoongemaak teen 'n ekstra koste. Reël asb. met die bestuurder. Daar is lugversorging.

Huisreëls

Kos kan teen 'n addisionele fooi voorberei word, maar dit moet vooraf gereël word en bestanddele moet deur die gaste aangekoop en verskaf word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Joao
Vanaf R700
R700 R420
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie pragtig geleë selfsorg-boskamp het 'n gemaklike dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en seep word voorsien. Ons voorsien ook komberse en handdoeke. Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met breekware, eetgerei, yskas, ketel, broodrooster en eetarera.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Dié eenheid word skoongemaak en het lugversorging.

Huisreëls

Kos kan teen 'n addisionele fooi voorberei word, maar dit moet vooraf gereël word en bestanddele moet deur die gaste aangekoop en verskaf word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
R700 R420
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ribbokweg 3710, Marloth Park, 2153, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1OTM4MTg1LTI1ZWMtNDAxMy1iMmY0LWYxOThhMDk5NmE5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R420 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 3710 Ribbok Road Marloth Park 2153 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.346566666667 31.8019