+44
Selfsorg in Myburgh Park

Big Bay Lagoon Studios

Ateljee 1
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ateljeewoonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 2 gaste. Daar is gratis WiFi. Daar is 'n tafel en stoele op die stoep waar gaste die uitsig oor die tuin kan bewonder.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Gemeenskaplik
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Stortjel
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljee 2
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié smaakvol ontwerpte oopplan-ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is. Die slaapkamer beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 2 gaste. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Dié ateljee spog met 'n patio met 'n tafel en stoele vir gaste om te ontspan en 'n koppie koffie te geniet. Gaste kan uitsigte oor die tuin geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cottage
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie smaakvol ontwerpte kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as eetgerei en breekware. Die oopplan-eet- en sitkamerarea sluit 'n eetkamertafel vir 2 gaste, 'n tweesitplekbank en 'n koffietafel in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Gemeenskaplik
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik
Balkon
Vuurput
Tuin
Buitestort
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Gemeenskaplik
Etenstafel
Sitplek vir 2
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

3 Chasmanthe Close, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f569cc0f54f2864b03f534cbe4d040669c2f0a80f11686f15e54fd16ccf85622c05c330f36c39afdb2e66e5bd02334c24d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 3 Chasmanthe Close Myburg Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.101498451385 18.045879646033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang