Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biggy Best Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Evan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 31 resensies vir Biggy Best Cottages
Netheid
3.7/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.5/5
Monica V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monica V
Enkelreisiger

Ek was daar vir besigheid, die ligging is goed geleë.

Die staf is vriendelik en was hulpvaardig. Die rondawel waar ek gebly het, was nie wat ek oorspronklik gevra het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel D
Gesin met tieners

Heerlike oornag gebly.

Blyplek en ontbyt was voldoende. Toaster het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthon M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anthon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werkers geen respek. Raas.

Geen ekstra kombers vir koue. Werkers wat skoonmaak raas erg deur middag. Niks kerse. TV se kanale is pateties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ian E
Gesin met tieners

Gerieflik geleë maar ongerieflik gebly.

Die kombuis word as volledig adverteer, maar daar was slegs 2 glase, 2 vurke, 3 messe, 2 teelepels, geen ander kombuisgereedskap nie, nie eers 'n afdroogvadoek of waslappie nie. As eenheid geadverteer word vir 4 sou ons verkies om asb. 4 van alles daar te kry. Oond werk nie, geen ekstra komberse nie, ons moes elke aand vra om ons handdoeke terug te kry. Kussings baie pap en ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biggy Best Cottages se terugvoer

Good morning Ian,

Thank you for taking the time to review our establishment. I would like to sincerely apologise for your uncomfortable experience. We will ensure the above listed issues will be attended to as soon as possible.

We can offer you a discounted stay for a future visit if you are willing to give us another chance.

Once again, we are so sorry that you did not enjoy your stay, it saddens us to hear of our customers not being satisfied.

Kind Regards,
Nicky.

Biggy Best Cottages
Anele S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele S
Gesin met klein kinders

Was 'n heerlike plek en ontbyt was heerlik!

Lekker slaapplek naby die snelweg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well-appointed rooms.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sybil D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybil D
Gesin met klein kinders

Unbelievable.

Was baie nice gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie W
Gesin met tieners

In need of refurbishment - and a good clean!

We booked at Biggy Best because of the location, which was convenient for where our family live (we stayed in the Coach House). So the location was perfect for us, with the cottages a little out of the centre of Howick in a quiet, pleasant location. Surroundings are lovely, with rabbits, ducks, a rooster and a pea hen wandering around, and the complex is gated. Staff were very helpful and friendly too. So almost everything was positive. But: The place is run down and in need of "refreshing" (a paint job throughout wouldn't go amiss, and some general maintenance to improve the overall appearance of the Coach House interior is needed). The kitchen is cramped for 3 people and in need of some TLC and rejigging so that more than 1 person at a time can be in the room. The bath is very badly scratched and marked, which is not very appealing! And the bathroom urgently needs a re-vamp. The unit is poorly equipped for self-catering (we had 2 tiny pots, no pans, 1 teaspoon, 3 forks, and no knives in a 4-sleeper unit). The neighbouring unit has their outdoor space directly outside the dressing area and bathroom (so we had to close the curtains every time someone bathed, and could hear the entire conversation if they went outside to talk on the phone). And the carpet was filthy! I took my shoes off at the door so that I wouldn't walk dirt into the place, and in just the 20 m walk through the bedroom to the bathroom, my white socks were completely filthy underneath! At the very least a steam clean is needed - or perhaps another type of flooring that's more easy to clean (tiles or laminate?) would be more hygienic. Overall we enjoyed our stay in Howick, because we were out visiting and sight-seeing for most of the time. But I probably wouldn't stay at Biggy Best when we return to the Howick area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Melinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not well run.

Not run well at all. The room wasn't ready when we arrived. Restaurant couldn't even make us a cup of tea while we waited. No towels in the room. Had to ask for toilet paper. Generally not a great experience unfortunately, surroundings and cottages are nice but not run well at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riki R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riki R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning ervaring.

Great vir gesinne met klein kinders ook! Kos fantasties. Diens ongelooflik en vriendelik. Ligging perfek, tuine goed versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biggy Best Cottages se terugvoer

Good afternoon Riki,

Thank you so very much for the response, it was a pleasure having you with us.

Kind regards,
Debra

Biggy Best Cottages
Amelda W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amelda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie, kort bietjie werk.

Oulike plekkie, kort net bietjie TLC, maar was skoon en netjies en ontbyt was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en in 'n stil, veilige omgewing.

Ons is goed ontvang. Ongelukkig was die Bistro nie Sondagaand oop nie, dus moes ons 'n ander plan maak. Kamer was netjies en gerieflik. Die omgewing was stil en binne 'n kompleks geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Ek moet erken dat 'n mens die tuin onmiddellik opmerk as jy die perseel binnery. Net jammer dat alles verwaarloos lyk. Ek het die gevoel gekry dat die eienaars aan die begin dit met oorgawe ontwikkel en bestuur het en dat die nuutjie van 'n gastehuis, soos baie ander gastehuise, so met die tyd verdwyn het. Die gevoel van "aan die genade van die bestuurder en personeel oorlaat" het onmiddellik by my opgekom. Die tuin is vuil en oral lê rommel rond. Die ou blou woonwa wat daar staan, skep 'n swak indruk! Die geboue kort 'n nuwe laag verf en die grasdakke 'n ordentlike kam. Ek sal Biggie Best geensins aanbeveel vir reisigers nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus C
Saam met vriende

Gemiddeld.

Kamers gerieflik. Lakens het gate in gehad. Linnegoed nie meer spierwit nie, vol vlekke. Ontbyt was heerlik en goed voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was goed. Die ontvangs was nie goed nie.

Die diens in die bistro was pateties. Die kelner/ontvangsdame se diens was swak. Die melkskommel was met suur melk gemaak en die bier was warm. Die steak was heerlik en goed voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, veral die diens.

Regtig 'n plesier gewees om hier oor te slaap. Die person aan diens het my gebel toe hy sien ek is laat en rigting wysers oor die foon gegee. Hy het ons baie tuis laat voel. Ons sal voortaan elke keer dat ons reis hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biggy Best Cottages se terugvoer

Thank you for the great review, Kobus. It is always good to here that the staff went the extra mile. We look forward to seeing you again in the not to distant future. Kind regards, The Biggy Best Team.

Biggy Best Cottages
Christiaan S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm verwelkoming en gasvry.

Soos reeds gesê was die ontvangs hartlik en die diens flink. Kamer is baie netjies, skoon en smaakvol. Ook was die ontbyt smaaklik en gebalanseerd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biggy Best Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review. We are glad you enjoyed your stay. We look forward to seeing you again. Kind regards, The Biggy Best Team.

Biggy Best Cottages
Trudie G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Trudie G
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Die verblyf was beslis net vir 3 mense hoewel ons vir 5 bespreek het. Die dakkamer waar die kinders moes slaap het grillerige matrasse op die vloer gehad en darem 'n kombers en kussing. Geen lakens. Ons moes ook vra vir nog 2 handdoeke. Dit lyk asof iemand vir die aand uitgetrek het dat ons daar kon slaap, aangesien daar 'n paar plakkies voor die bed was, die yskas vuil na gebruik was en die matte grillerig vuil was. Daar was stof en spinnerakke in die hoeke waar ons slegs 'n stoel vir gebruik weggeskuif het. Ek moes vir Doom vra om die spinnekoppe uit die dakkamer te kry dat die kinders kon slaap na dit beslis lank toegestaan het. Die plek het beslis potensiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biggy Best Cottages se terugvoer

Thank you for review Mrs Grotsius. I can assure you all the mentioned faults have been addressed and tended to. We apologise for your disappointing stay. As you can see from other reviews, this is not the standard that we aspire to at all. We hope we can have you with us again. Kind regards, The Biggy Best Team.

Biggy Best Cottages
Lynette D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient and comfortable.

Served its purpose. People very pleasant and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca G
Gesin met klein kinders

Wat 'n aangename verrassing!

Skoon, pragtige verblyf. Kan nie wag om weer daar oor te slaap nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biggy Best Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. I'm glad you enjoyed your stay.

Thank you for your patronage.

Kind regards
The Biggy Best Team

Biggy Best Cottages
Charles G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n vinnige oornagplek.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal weer daar vertoef!

Oulike verblyf, netjies en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hielien V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hielien V
Gesin met klein kinders

Lawaaierig en teleurstellend.

As jy hou van partytjies in die parkeerarea van die gastehuis met musiek wat kliphard uit motors speel, 'n geskreeu en gebreek van bottels en 'n gerokery in die gange, dan is dit net die gastehuis vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erine R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Erine R
Gesin met klein kinders

Dit was 'n ongaangeame ervaring.

Met die aankoms was die diens vriendelik, maar die lakens was vuil asook die bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastically friendly and helpful staff.

Staff members were very friendly. Room was nice and big. Brilliant bathroom. Thank you for a lovely stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biggy Best Cottages se terugvoer

Good afternoon Amanda,

Thank you so very much fo taking the time to do a review, not to many people have time with this fast paced world we are in. We hope to see you in the near future, we are making so many improvements.
Kind regards

Debra Clark
General Manager for Evan and Amanda Channing, Owners

Biggy Best Cottages
Ursula M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula M
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld in die Middellande.

Die ontvangs was hartlik en die kamers was baie netjies en goed toegerus. Beslis goeie waarde vir geld. Daar was wel 2 dinge wat ek ook op Trip Advisor genoem het. 1. Die badkamer moet met 'n goeie "mould buster" behandel word en 'n uitsuigwaaier moet aangebring word. Die bedompige reuk van die badkamer was nogal sterk. 2. Die gaste in kamer 1 het hul hondjie daar gehad. Ek kon nêrens op die bespreking sien dat die plek troeteldiervriendelik is nie. Ek is baie lief vir my hond, wat nie op meubels en beddens toegelaat word nie. Ek sou nie daar bespreek het as ek geweet het dat troeteldiere daar toegelaat word nie. Ek slaap nie graag in 'n bed waar troeteldiere ook geslaap het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biggy Best Cottages se terugvoer

Good Morning Ursula,
We would like to thank you for pointing out our faults and can assure you that we will work on the above.
Kind regards
DEBRA CLARK

Biggy Best Cottages
Tonya K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tonya K
Gesin met tieners

Die kamer is nuut oorgedoen en benodig nog geriewe.

'n Tafel en stoel met spieël is belangrik om werk by te doen en om hare blaas. Die klein rakkie met die ketel is ongemaklik en gevaarlik om op te werk. 'n Waaier in die badkamer is nodig om stoom uit te trek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie Kotze K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie Kotze K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer is ruim en baie netjies.

Ek voel net dat die geriewe 'n bietjie tekortskiet. Die pakplek is minimaal, alles moet op die vloer neergesit word. Daar is net een smal rakkie in die kamer vir die tee en koffie. Verder is daar ook nie 'n spieël in die kamer nie en ek het 'n haardroër verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biggy Best Cottages se terugvoer

Hi, Just wanted to thank you for the review, we have taken some steps to improve and have installed new wardrobes in the rooms, and have installed 5 dressing tables with full mirrors so far and next month will be installing another 8 dressing tables in the rest of the rooms. We have had hairdryers at the reception for guests to use but will be placing them in the rooms in the future. We hope to see you again in the future.

Biggy Best Cottages
Rowan W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rowan W
Gesin met klein kinders

Goed!

Baie aangenaam en skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biggy Best Cottages se terugvoer

Hi Rowan,
Thank you for your review!
Regards,
The Biggy Best Team

Biggy Best Cottages
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraser-straat 22, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0d8983b8279ce3403408f88e901edcf0187073c1b26efa1d81c68d49ffb6ffc22ba64113e472514b12716d093a4f8662f38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 31 5 1 4 22 Fraser Street Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.480803235558 30.222327858209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem