20% af Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Wierdapark Akkommodasie by Biki-Biki Gasteverblyf | LekkeSlaap
+18

Biki-Biki Gasteverblyf

19 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Biki-Biki Gasteverblyf
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Erna L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna L
Besigheidsreis

Ons het dit baie geniet. Dis lekker stil en maklik om daarheen te navigeer.

Sien sterre.

Theunis B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis B
Besigheidsreis

Aangenaam en baie vriendelike mense.

Gasvrou is baie behulpsaam en is besorg oor die mense se welstand. Kamer aangenaam toegerus met koffie ens., maar ongelukkig geen TV in 2 van die 3 budget kamers.

Mariette L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L
Enkelreisiger

Dit was heerlik om daar te bly.

Amanda het uit haar pad gegaan om my tegemoet te kom op baie kort kennisgewing en sy moet 'n 100 sterre kry!

Annatjie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V
Saam met vriende

'n Gerieflike plek met baie behulpsame gasvrou.

Die blyplek voldoen aan al die nodige behoeftes. Is geleë op 'n plek met maklike toegang tot die snelweg. Gasvrou gaan uit haar pad om in gaste se behoeftes te voorsien. Ek kan die plek beslis aanbeveel.

Jimmy R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy R

Excellent and friendly service.

See stars.

Andre B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Enkelreisiger

Baie mooi, skoon en veilig!

Amanda en Lourens was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer by hulle bly.

Carien S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S

Uitstekende verblyf!

Rus-n-Biki het alle verwagtinge oortref! Skoon, netjies en ruim. Gerieflike groot stort. Amanda is vriendelik en gaan uit haar pad om goeie diens te lewer! Baie dankie.

Miki M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miki M
Gesin met klein kinders

Excellent.

Very nice and cosy. Room was very clean and spacious. Great value for money and very friendly.

Lorraine S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine S
Besigheidsreis

Enjoyed privacy. Parking and convenience.

See stars.

Reinhardt D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat ek nodig gehad het.

Baie goeie waarde vir die prys.

Calla M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese vertrek met alles wat ons nodig gehad het.

Ons het goeie instruksies ontvang voor ons aankoms en die kamer was netjies en skoon.

Rejean H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rejean H
Enkelreisiger

Rustig.

Amanda het my baie vriendelik ontvang. Hulle is mense-mense. Die plekkie het alles wat jy nodig het. Mooi, netjies en veilig. Het baie lekker geslaap daar. Dankie Amanda!

Biki-Biki Gasteverblyf's terugvoer

Baie dankie Rejean, dit was heerlik om jou te leer ken. Dankie vir jou goeie verwysing vir Rus n Biki.

Biki-Biki Gasteverblyf
Willie E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Baie mooi omgewing en goeie diens.

Ina B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik, gerieflik - dit voel nie of jy in 'n stad is nie.

Amanda het ons van die eerste oomblik af tuis laat voel, soos familie wat kom kuier. Die suite was skitterskoon en toegerus met alles wat ons benodig het vir ons verblyf. Die rede vir ons verblyf was nie aangenaam nie, en Amanda en haar man het uit hul pad gegaan om dit vir ons so gemaklik en gerieflik moontlik te maak. Die verblyf is baie veilig en ons motor het ook veilig in die skadu onder 'n afdak gestaan. Ons sal definitief weer, indien ons in daardie omgewing moet oorbly, van hulle gebruik maak. Baie dankie Amanda en Lourens vir 'n aangename verblyf-ervaring in moeilike omstandighede.

Sophia E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia E
Enkelreisiger

Gemaklik en modern.

Dit was 'n lekker rustige ervaring, waar mens gemaklik kan rus.

Pieter D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Enkelreisiger

Alles wat mens nodig het vir oornagverblyf!

Vriendelik ontvang, veilige parkering, netjiese slaapkamer en 'n lekker groot stort!

Biki-Biki Gasteverblyf's terugvoer

Baie dankie Pieter dit was 'n groot plesier om jou te ontvangs. Ons verwelkom jou enige tyd terug.

Biki-Biki Gasteverblyf
Corne W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne W
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Baie skoon en pragtige kamers, aan te beveel aan enige iemand. Sal weer van hul gebruik maak.

Andre M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Amanda was baie gasvry en vriendelik, het sommer dadelik tuis gevoel.

Wynand S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S
Enkelreisiger

Alles wat ek nodig gehad het.

Amanda is baie vriendelik. Heerlike tyd gehad.

Biki-Biki Gasteverblyf's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie Wynand, ons verwelkom jou enige tyd terug. Rus n Biki groete.

Amanda

Biki-Biki Gasteverblyf
was R295
Vanaf R236
per nag (vir 1 persoon)
was R295
Vanaf R236
per nag (vir 1 persoon)
was R295
Vanaf R236
per nag (vir 1 persoon)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeswaelstraat 230, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2424dcda17f8414b94e88ab3dbdf2f4c27c6bcffd4376ee11d0eb823952e855c0df96a4b57fe4affec6ed6cb35217dcdc1f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R295, nou Vanaf R236  per nag (vir 1 persoon) 19 5 1 5 230 Seeswael Street Wierda Park 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.857616 28.134786
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za