Bikiberg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 195 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jp M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Hoogs aanbeveel, lekker gebly! Baie lekker blyplek, skoon en net. Sal definitief aanbeveel vir ander gesinne. Kamers is groot en ruim, met alle dienste wat werk sonder onderbreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula&Dries V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlik, heerlik en heerlik. Die selfsorg eenheid was baie goed ingerig en baie gemaklik. Heerlik gekuier. As jy 'n probleem het, word dit onmiddellik opgelos. Die eenheid was skoon, netjies, altyd veilig gevoel, en baie gerieflik geleë. Ek kan hierdie gastehuis aanbeveel, en sal weer in die toekoms daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mignonne V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

'n Geurige, gerieflike, goeie kuier. Ek kom weer! 2026 reisplan op die boeke. Heerlik gebly, baie dankie aan Jaco en Lindi. Als was netjies en het welkom gevoel ter alle tye. 'n Pragtuin van rose en blomme en heerlik privaat. Eenheid is keurig ingerig en baie gerieflik asook privaat. Eiendom is goed onderhou en super netjies. Groot dankies. ('n dankie weer vir die afslag, Lindi).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco en Lindi
Bikiberg
Dankie liewe Mignonne vir jou pragtige resensie. Ons sien verseker uit na jou volgende kuier. Ek sal verseker sorg vir die melkbekertjie en die skêr. Jy het my nommer, bel my enige tyd vir 'n opvolg kuier. Bring jou familie en vriende. Die groot huis is so 'n lekker en gesellige kuierhuis!

Eric Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great. It was very nice. The place was very welcoming inside with beautiful interior design and a nice garden to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco en Lindi
Bikiberg
Thank you for a lovely review. You were amazing guests, 10/10. We hope to see you again in the future!

Henriette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Bikiberg is 'n wenner! Ons het heerlik gebly en die kaggeltjie werk voortreflik! Die eenheid is met smaak en nadenke ingerig en ons het regtig bederf gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duane R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pragtig en netjies! Ons was verras deur die dekor, geriewe en spasie. Sal vir seker terugkom vir 'n familie reunie naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cilani I
1 nag
5.0
Jul 2025

Groot, netjies, goed toegerus. Fantastiese blyplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco en Lindi
Bikiberg
Baie dankie vir julle mooi resensie. Julle is awesome gaste. Dankie vir 'n pragtige, skoon en netjiese huis. Ons hoop julle kom sommer gou weer by ons kuier... vir laank! Groete Jaco en Lindi

Annamarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike ervaring! Dit is 'n pragtige, kunstige huis, baie gerieflik en ruim. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Beautiful, spacious unit with an arty flair. We loved our stay at Bikiberg, although just for one night. The main unit is incredibly spacious with a beautiful shared back garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Wonderful accommodation! Lovely quaint accommodation - beautifully decorated. Beautiful garden to relax in. It was very comfortable, neat and clean and had everything you need for a self-catering unit. We appreciated the complimentary sherry!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jaco en Lindi
Bikiberg
Thank you for the lovely review. We hope to see you again in the near future! It was such an honour to accommodate you. Kind regards, Jaco and Lindi

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco en Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 195

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 484 Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91e979389389b66ccfb39c09e9c95b1d58a199b093af67cb7c232301c1ade98aa4608019494c751ac1e23885da7be8fde21e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 195 5 1 5 484 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.507761051966 28.421566486359
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang