Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Billfish Apartments

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 73 resensies vir Billfish Apartments
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Meryl M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl M
Enkelreisiger

Stunning.

The apartment is beautifully clean and neat. It had everything I needed. The view is beautiful and peaceful. It is very conveniently situated. The host was extremely friendly and always easy to get hold of. I would definitely stay again. Thank you for a lovely weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Dolf the manager was one of the most helpful people I have ever met. He went the extra mile to assist you with any problem. Friendly! Lovely views and a quiet area, but you were close to all amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John-louis Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John-louis Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Ons het self uitgerus.

Baie lekker gebly. Die gasheer het ons mooi gehelp, sal vir seker weer gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het ongelooflik lekker gekuier en 'n baie lekker plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, modern, vriendelik.

Baie lekker gebly, sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk Zillen V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk Zillen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig en baie gerieflik geleë.

Baie lekker, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid N
Gesin met klein kinders

Fantasies en baie lekker.

Dit is 'n baie netjiese plek. Baie goeie diens en die uitsig is pragtig. Dit is gerieflik en baie rustig. Jy voel tuis en gemaklik. Hulle gaan uit hulle pad uit vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudette M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette M
Gesin met tieners

Wonderful holiday and great venue.

The venue was great and the service received. We really enjoyed our stay at Billfish holiday resort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K

Die uitsig is pragtig!

Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie G
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs.

Baie lekker gebly, ja!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sybrand V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand V
Saam met vriende

Altyd lekke daar! Ballito.

Ek het lekker gebly! Dit was my derde keer daar. Uitsig asemrowend soos altyd. Eenheid skoon en netjies en die gasheer vriendelik en behulpsaam soos altyd. Ek kan die blyplek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
D L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
D L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en rustige atmosfeer. Geen loadshedding.

Ons kinders en kleinkinders kon by ons kom braai. Dit was wonderlik, aangesien hulle nie die fasiliteite gehad het nie. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay. Friendly host. Clean unit.

Was a great stay. Service good and unit in good condition.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig.

Die weer het so mooi saamgespeel, veral met die winterkoue in die binneland op die tyd. Die plekkie is pragtig en netjies. Die area is stil en sentraal, naby als. Dankie Dolf vir al jou hulp en vriendelikheid en so ook die personeel wat die plek netjies hou. Sien julle weer in die toekoms. Pragtige see-uitsig en stilte het sielsvrede gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelle V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis Billfish aanbeveel.

Alles was skoon en van 'n goeie gehalte. Personeel was regtig vriendelik en behulpsaam. Pragtige see-uitsig vanaf jou stoep. Sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Raymond J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

It was a small place but accommodating for the weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sybrand V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand V
Enkelreisiger

Rustig, ontspannend met mooiste uitsig.

Pragtige see uitsig. Eenheid is netjies en luuks. Rustig en veilig. Kan dit sterk aanbeveel. Diens was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justin L
Enkelreisiger

Awesome little unit. Perfect for a few days to get away and recharge.

Really enjoyed my stay at Billfish. It was very quiet which I prefer but in saying that I was the only one staying there, so not sure how the noise levels would be if it was full. Might be a good idea to get a WiFi booster as the only place the signal was OK was in the bedroom. Otherwise, everything else was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste plek en baie rustig.

Netjies en skoon. Gasheer baie hulpvaardig en aangename persoon. Geen klagtes. Alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmain D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid was presies wat ons nodig gehad het.

Dis baie privaat en gerieflik. Als was kraakvars en skoon en ons het heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jmc (koos) S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jmc (koos) S
Besigheidsreis

Baie tevrede.

Baie rustige woonbuurt. Mooi uitsig. Baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier die week. Baie netjies en veilig.

Ons sal vir seker terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pienaar Van V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pienaar Van V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wow, dit is baie mooi uitsig asook vyfsterverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good and safe.

Was very good felt like we didn't book enough days to actually enjoy the goodies that Billfish Apartments is offering, next summer we shall prolong our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Thank you for the great review.
Looking forward in seeing you again.

Billfish Apartments
Cindy L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy L

Baie lekker. Wonderlike ligging. Mooi uitsigte.

Ons het ons kuier baie geniet. Was baie lekker lekker moderne eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie.

Billfish Apartments
Lee-anne T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location.

Comfortable, clean and in a perfect location with stunning views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Thanks for the great review.

Billfish Apartments
Flores V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flores V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik ingerig met 'n mooi uitsig oor die see in die verte.

Baie gerieflik en naby die restaurante en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die goeie terugvoer.

Billfish Apartments
Thandeka M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was the most exquisite place for a vacation.

Had the most wonderful time and weather was kind and thanks to Werner really felt welcomed and it was sad to say goodbye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Thank you for the great review.

Billfish Apartments
Gaye V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaye V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Absolute puik akkomodasie, wonderlike eienaar, sal beslis weer bespreek, fantasties, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg.

Sien uit daarna om julle weer by ons te hê.

Billfish Apartments
Engela J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Perfek geleë en die uitsig is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer.

Billfish Apartments
Carike P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carike P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker! Die mooiste plekkie met 'n see-uitsig.

Als was op sy plek en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die goeie "review'.
Ons waardeer dit baie.

Billfish Apartments
Chantel E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vitamiene "SEE".

Baie vriendelike ontvangs en advies rondom Ballito. Pragtige eenhede, met die mooiste see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die goeie review.
Hoop ons sien julle gou weer.

Billfish Apartments
John-ross H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John-ross H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Het 3 dae by hulle gewoon, en kan eerlik sê hulle is regtig aangenaam. Woonstel was fantasties, uitsig was fantasties, netjies, skoon en behulpsaam. Plekkie is 'n kort afstand vanaf Food Market, seker 3 min se ry. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Julle was awesome gaste, en net 'n plesier om julle hier te gehad het.
Hoop om julle gou weer te sien.

Billfish Apartments
Jolanda B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ballito is 'n awesome plek.

Billfish vakansieverblyf sal ek beslis aanbeveel. Baie netjies en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Billfish Apartments
Lungile M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungile M
Gesin met klein kinders

Amazing stay in KZN.

The manager, Werner, was very friendly. The apartment was well furnished and decorated. The sea view was exceptional and the place was incredibly clean. We enjoyed every minute of our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Thank you for the great review.

Billfish Apartments
Jp V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die lekerste plekke waar ek al was in Ballito .Baie netjies en skoon.

Dit is in ’n baie veilige area en ek sal definitief elke vakansie teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M

We enjoyed our stay very much.

The apartments are very comfortable with a lovely view. We liked the location and the friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Billfish Apartments
Johane N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johane N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Het verskriklik lekker gebly. Plek was mooi skoon. Eienaar gaan uit hul pad uit om mens welkom te laat voel. Sal beslis Billfish Apartments aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Baie dankie Johane, julle was sulke aangename gaste, en dit was 'n plesier om julle hier te gehad het.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Billfish Apartments
Tom W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom W
Saam met vriende

Magnificent! Definitely a stay again!

From check-in to check-out could not have asked for better. Friendly and helpful family of helpers and staff where nothing was too much trouble. Great accommodation, facilities and view where everything you need (or can think of) has been provided. Spotlessly clean and secure with a pool. Magnificent view from the deck that is complete with a braai, picnic table and umbrella. Lovely lounge area that even has games and reading material. Airconditioned with ceiling fans. A nice touch was the two bags of ice in the freezer of a fully equipped kitchen. Book now to avoid disappointment. Thank you to all who made our stay great! P.S. We're not related to the owners nor were we paid for this review.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige review Oom. Dit was 'n plesier om julle daar te hê, en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Billfish Apartments
Chanelle V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

No noisy neighbors, neat, clean and safe. Very close to the shops, restaurants and beach.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aangenaam.

Geen raserige bure, netjies, skoon en veilig. Baie naby winkels, restaurante en die strand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike eienaar en gaan uit sy pad om gaste welkom te laat voel.

Akkommodasie is gerieflik en skoon. Het in die nodige behoeftes voorsien en Chris gaan uit sy pad om dit aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phakamani N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phakamani N
Besigheidsreis

Friendly and 100% safely.

Place is neat, safe and so chilled, especially after long hours of work and travel. To the cleaner, please don't forget to change bath towels. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Thank you so much for your feedback, we are glad that you were able to relax during your stay with us.
With regards to your comments on the towels, the bath linens are changed every 4 days, your stay was only for 3 nights, hence the towels were not changed. Consistent with the majority of establishments for environmental reasons towels are not changed daily. However, if you required fresh towels you only needed to ask.

Billfish Apartments
Marisa S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was heerlik, eienaars gaan uit hul pad uit om jou lekker te laat bly!

Skoon, netjies, alles wat mens nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthe-mari H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthe-mari H
Enkelreisiger

Wonderlike plekkie.

Skoon, veilig en die eienaars het uit hul pad uit gegaan om die verblyf so aangenaam moontlik te maak. Uitsigte is ook besonders. Sal die plek hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donnie T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donnie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een woord: fantasties.

Ons het baie welkom gevoel. Plek baie netjies en veilig. Naby aan alles geleë. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp S
Besigheidsreis

Great, 5-ster.

Waarde vir geld, sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation.

We had a great stay at Billfish. Will definitely visit again. Friendly service and a great view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Thank you so much Paul, it was a pleasure having you here. We look forward to seeing you again.

Billfish Apartments
Dereck S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dereck S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met all our expectations.

This was a wow experience. Chris and Clare were excellent hosts. The layout of the apartment was well planned and cosy. Site easily accessible with beautiful view. Travelled quite extensively, this stay in respect of value for money presently tops our chart.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aan ons verwagtinge voldoen.

Dit was 'n wow-ervaring. Chris en Clare was uitstekende lgashere. Die uitleg van die woonstel was goed beplan en gesellig. Perseel maklik toeganklik met 'n pragtige uitsig. Dis waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Braam N
Besigheidsreis

Nice place. Rude, disrespectful host.

Rude host. He is not doing paying visitors a favour. The 3 minute alarm was a huge problem. We checked out 2 days before we found friendly accommodation. Never again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Good day Braam,
Thank you for your feedback and we are sorry you did not enjoy your stay with us. We tried to assist and explain the alarm system as it is very important for us to keep our guests safe and secure. When explaining the procedure with the alarm we felt that you did not seem to be interested therefore, the alarm was set off a few times. Apologies if us trying to explain the alarm process to you again was not appreciated, however, it is important for the safety and comfort of all on site that the simple process is followed correctly.

Thank you again for your feedback.

Billfish Apartments
Jaco V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets om te onthou.

Ligging is goed geleë. Asemrowende uitsig oor Ballito. Naby genoeg om die branders te sien en te hoor. Heerlik tussen die natuur. Clare was 'n treat. So warm en openhartig. Sal weer by Billfish gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige wegbreek plekkie om te gaan ontspan.

Ons het 'n baie aangename tyd gehad by Billfish Apartments. Dit was stil en ons uitsig was een van die hoogtepunte. Ons was naby alles en kon doen soos ons wil, wanneer ons wil wat baie gerieflik was. Eenheid was toegerus met alles wat ons benodig het en breekware deposito was stiptelik terugbetaal in ons rekening, sonder dat ons hoef te vra of te wag. Ons is baie tevrede met die plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leane J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leane J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek, vriendelike gasheer en gasvrou, sentrale ligging.

Baie lekker verblyf. Sal vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig en 'n baie lekker plek.

Lekker groot bed, lekker kuier-area en parkering is veilig en groot genoeg vir 'n bakkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Thank you so much. It was a pleasure to have you stay with us, and we hope to see you again soon.

Billfish Apartments
Glenda S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyable!

Lovely place to stay, totally enjoyed our holiday! Nice people, so friendly, perfect accommodation! Willow and Hunter were a treat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Thank you so much, we are so pleased you had a lovely time.

Billfish Apartments
Zanelle O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zanelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf nie soos verwag.

Eienaar was met tye in woonstel wat ons privaatheid beperk het. Die parkering is baie ongerieflik, veral die opset as die alarm aan is en jy het 3 minute om uit die parkeerarea te vertrek. Op die webtuiste dui dit aan dat daar DStv is wat glad nie daar was nie. Toegang tot strand is glad nie loopafstand soos aangedui op webtuiste nie. Geen lig by braai-area as jy wil braai of op stoep sit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Thanks very much for your review we are very sorry that you did not enjoy your stay with us at Billfish Apartments.
The only time that we entered your apartment, was to ensure that the daily clean that our staff carried out at your request, had been completed to a satisfactory standard. You chose, on several occasions, to have the daily service carried out whilst you were still in the apartment, so we apologize if our checking infringed on your privacy.
The timing for the alarm is to ensure that all guests cars etc are secure at all times, this is the first time that any guest has had an issue with the duration, which is from the edge of the car park area - not from the apartment as you stated, but we will certainly review it.
Maybe the issue was due to you bringing your very small baby with you, which is as you are aware, is against our policies which caused the time to be a little short for you.
With regards to your comment on DStv, we do not advertise that we have DStv. Our advert states that we have OpenView, which is correct.
Apologies if the distance to the beach was not to your liking, the map on the TravelGround site does clearly show our location. Large numbers of our guests have commented on how much they enjoy the walk to the beach.
There is subtle lighting on the verandah area, which the majority of our guests really enjoy as it does not distract from the view.
Thank you again for your comments, all feedback is appreciated, as we always strive to provide a high level of satisfaction.

Billfish Apartments
Surita V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename selfsorg.

Mens voel jy moet die hele tyd op pas. Daar is orals kennisgewings op oor hoe jy jou deposito gaan verloor as iets nie in plek is wanneer jy vertrek nie. Nietemin is ons deposito dadelik na ons vertrek terugbetaal en was die verblyf aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Many thanks for your feedback.
To clarify, there is only one sign reminding guests with regards to their deposit.

Billfish Apartments
Richard K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The apartments are clean and have everything you need to be comfortable.

We enjoyed our holdiday at the Billfish Apartments it was clean and had everything (appliances, cutlery etc) available. We also enjoyed our swim every day after coming back from the beach. The place had good security and the owners were very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike see-vakansie in 'n netjiese, gerieflike plekkie.

Ons het in die "Swordfish apartment" gebly en alhoewel ons aanvanklik gedink het dis bietjie knap het dit ons min gepla as 'n jong getroude paartjie! Dis vir seker waarde vir geld met die uitstekende diens, bo normale veiligheidsinstellings en 'n groot bederf met die plekkie wat oor die week elke dag opgeknap word, veral as mens op vakansie is! Die baie gemakilke koninggrootte-bed het dit vreeslik moeilik gemaak om op te kom in die oggend en die woonstel is toegerus met al die nodigste, selfs vir mense soos ons wat sommer elke aand ietsie gebraai het op ons stoepie. Aangesien Ballito maar uit bulte en hellings bestaan, was dit nie regtig ideaal om strand toe te stap nie, maar dit sou sekerlik naby genoeg wees as dit minder klimwerk was. All en all het ek nie iets negatiefs te se nie, 'n heerlike, rustige vakansietjie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benjamin N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Billfish Apartments (Sailfish Room) was by far one of the best holidays that we have had. Chris and Clare went out of their way to make us as comfortable as possible - they were exceptional hosts. Our apartment was spacious and had such a beautiful view - the apartment had the most comfortable bed and was equipped with much more than expected - to make you feel right at home. Shopping Centres and the beach within 2 km away. We recommend Billfish Apartments Ballito to anyone and we will definitely be returning ourselves. The security system in place puts you right at ease and our breakage deposit was paid back into our account within a few hours of departure. We arrived there as strangers and left as friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Thanks so much, we look forward to seeing you again.

Billfish Apartments
Daniel L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, veilig en baie gasvry.

Dit was 'n baie aangename ervaring met buitegewone gasvryheid. Die veiligheidsmaatreëls was ver bo gemiddeld, voorwaar aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Die woonstel was skoon en netjies met alles wat 'n mens kan nodig hê. Heerlike groot bed en sagte linne. Baie gasvrye mense. Ook 'n heerlike stoep met 'n mooi uitsig oor die see. Sal weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Thank you so much for your review, it was a pleasure to have you stay. We look forward to seeing you again.

Billfish Apartments
Gert B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike blyplek, vriendlike helpvolle eienaars.

Ons het baie lekker daar gebly en al die fasiliteite binne en buitekant was uitstekend. Chris en Claire was baie vriendelik en helpvol met enige vrae. Ons deposito was spoedig terugbetaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Thanks so much for your feedback, we are so pleased that you had an enjoyable stay.

Billfish Apartments
Gail O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gail O
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very hard bed and a frustrating security/alarm system.

Nice apartment with not so reliable servicing. The bed in this apartment was very hard. A few restless nights. I requested an extra blanket to soften the bed a little but got no response from management. We left 1 day earlier. The security alarm system was very frustrating and not as safe as they think it is. The main gate opens every time you disarm the alarm, leaving an opportunity to anyone to enter premises without anybody seeing at night. False alarms on outside system and smoke detector in apartment. Last but not least, the host (gentlemen) not very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Thank you Gail,

We are sorry that you found the servicing of the apartment disappointing, but we are pleased that you liked the apartment and the location. We frequently tried very hard to accommodate all of your requirements. As soon as we were made aware of the issues that you had with the bed, we purchased an additional mattress topper. This took a day to arrive, and was put on your bed the next day in order to try and resolve the issue that you had. The flat was spotlessly clean when you arrived and was cleaned by our staff every day. We are sorry that you found the security system frustrating, the majority of our guests find it very simple and easy to use. The false alarms that you mention were you triggering the alarm by not following the instructions that were explained and provided to you. The process that you have summarised for the operation of our alarm is incorrect, you indicated that you will figure the system out yourself when we offered to explain it to you. We are always available to guests if they require assistance, As you did not communicate the issues to us when we say you on the premises we assumed that you wished to have some privacy, which of course we respected. Thank you for your feedback.

Billfish Apartments
Johannes W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring by seker die beste gasheer en gasvrou.

Billfish Apartments was sover die beste verblyf en ervaring wat ons nog teëgekom het. Die ligging was perfek, omtrent so 1km van die see af. Die verblyf was perfek. Dit is net en skoon en het beskik oor allerhande dinge wat nodig was en meer as wat verwag kan word van 'n selfsorgeenheid. Daar is twee wonderlike sjokolade labradors met die vriendelikste gesindheid wat baie lief is vir by jou kuier en saam speel in die swembad, maar is daar ook hekke by alle eenhede wat hulle kan uithou as mens nie so diere vriendelik is nie. Alhoewel die eenhede reg rondom die gasheer en gasvrou se huis is, is dit ongelooflik privaat uitgelê. Die sekuriteit is ongelooflik met 'n sisteem wat baie goed werk vir gaste. Die beste deel van hierdie ervaring by Billfish Apartments was die vriendelike gasheer en gasvrou, Chris en Clare. Hulle maak seker jou vakansie by hulle bly onvergete en maak seker mens voel so tuis as moontlik, altyd gereed om te help met enigiets en verwys hulle jou ook graag na die beste ervaringe in die area van Ballito en nabygeleë areas. Ons sal hierdie vakansie by Billfish Apartments voorstel aan enige iemand as iets wat ervaar moet word. Wat verder lekker is van die eenhede, is dat die eenhede modern maar needs natuurlik voorkom en voel dit of 'n mens tog in die tropiese bos bly naby die strand. Hulle is ook baie vinnig om jou sekeriteitsdeposito terug te betaal na jy hulle verlaat het. Ons het letterlik 2ure na ons gery het die epos ontvang ter bevestiging van ons sekeriteitsdeposito wat terugbetaal was. Weereens, 'n wonderlike plek om te gaan rus en veral ontslae te raak van die stres van die besige lewe of om net 'n lekker goeie ervaring te hê weg van die huis af in Ballito.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Thanks so much, it was a pleasure to have you stay with us here at Billfish Apartments, we hope to see you again soon.

Billfish Apartments
Scahne H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scahne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker!

Ons het baie lekker gebly! Wonderlike diens en vriendelikheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Billfish Apartments se terugvoer

Thank you, we are so pleased that you had a nice time

Billfish Apartments
Robbert A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbert A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly owners, feels like a second home.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, veilige akkommodasie en fantastiese mense!

Ek sal beslis Billfish Apartments aanbeveel, ons het heerlik gebly! Naby aan alles, baie veilig, skoon en netjies. Chris en Clare is wonderlike aangename mense wat mens so tuis laat voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjiese plekkie, naby aan alles in Ballito.

Heerlike plekkie om heeltemal af te skakel. Aangename eienaars, Clare & Chris. Sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Fantastiese plek en elke sent werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, rustige atmosfeer in 'n baie mooi skoon woonstel. Dankie Chris en Claire.

Is 'n baie gerieflike woonstel naby aan restaurante en winkels. Dankie LekkeSlaap dat jul reëlings so maklik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, neat and extremely safe.

This is a fantastic apartment. Neat, tidy and modern. Has a very nice view of the ocean and close to everything. Owners are very friendly and accommodating. We had the best honeymoon, and would recommend Billfish apartments to anyone looking for accommodation in Ballito.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Modern, netjies en baie veilig.

Dit is 'n fantastiese woonstel. Netjies, skoon en modern. Het 'n baie mooi uitsig van die see en is naby alles. Eienaars is baie vriendelik en akkommoderend. Ons het die beste wittebrood gehad en sal Billfish Apartments aan enigiemand wat op soek is na verblyf in Ballito aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaquelene S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaquelene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis soos in jou eie huis!

Vriendelike gasvryheid. Die plekkie was baie skoon en het alles in wat jy nodig het om lekker te kan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is asemrowend as jy op die balkon sit en braai.

Dit is baie goed geleë en die uitsig is fantasties. Sekuriteit is baie goed, ek sal hulle beslis aanbeveel vir iemand wat wil wegbreek. Daar is meer as genoeg spasie, ook dit is nie klein en beknop by die kombuis en sitkamerarea nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stellaweg 22, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxOGI3ODNhLWE5MGUtNDZjYS1hZTRkLWJhNDI3OTVmNDk4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 22 Stella Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.53546 31.21623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem