Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bingelela Beds and Venue and Lifestyle Conferences

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 6 resensies vir Bingelela Beds and Venue and Lifestyle Conferences
Netheid
3.7/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.3/5
Ankita L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ankita L
Besigheidsreis

Very good place.

Hi, the place was good, and the price is also good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bingelela Beds and Venue and Lifestyle Conferences se terugvoer

Thank you so Much Ankita

Always a pleasure to have good people like ,yourself ...makes our work easier ..

Save journeys and travels for the future!!

Kind regards
Bingelela Beds

Bingelela Beds and Venue and Lifestyle Conferences
Esti J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esti J
Besigheidsreis

Baie rustig.

Die gastehuis is baie netjies en almal is vriendelik en gaan uit hul pad uit om te help met enige iets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D
Besigheidsreis

Baie rustig en besonder netjies.

Baie rustig en besonder netjies, persoonlike aandag met etes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bingelela Beds and Venue and Lifestyle Conferences se terugvoer

Baie, baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd 'n plesier om gaste soos julle welkom te heet.
Vriendelike groete
Petro

Bingelela Beds and Venue and Lifestyle Conferences
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Erika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aaklig. Tuinjong wys ons die plek. Geen badkamer in kamer. Geen gloeilamp in bedlampie. Deur na badkamer stukkend. Geen dubbelbed.

Daar is vir ons gesê elke kamer het sy eie badkamer in die kamer. Badkamer oorkant die gang. Die tuinjong het my gewys waar die kamer is. Daar is gesê ons kry dubbelbeddens. 3 enkel beddens. Deur tussen kombuisie en badkamer stukkend. Kan nie toemaak nie. Vrieskassie stukkend. Slaap koud in die een kamer. Kan nie glo ek moes R 3 000.00 betaal vir die kamer nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia J
Enkelreisiger

Ideaal vir 1 aand verblyf.

Lekker ontbyt en vriendelike staf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Rest 59, Pekanlaan, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyMjAxZDM2LTYxMTEtNDNkZi1iM2M4LTVkNTlmMDE4MTRlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 59 The Rest Pekan Lane 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.511071151242 30.998069895493
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem