Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Binnefontein Gasteplaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Binnefontein, 49 km vanaf Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Binnefontein Gasteplaas bied selfsorgverblyf op 'n plaas 49 km vanaf Williston. Dit is ideaal vir 'n gesin wat uit die stad se gewoel wil ontsnap, aangesien dit in die hartjie van die Karoo geleë is.

Dié plaashuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en die derde badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, koolstoof, yskassie, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die onderdakstoep het 'n etenstafel, braaigeriewe en gaste kan 'n uitsig oor die omliggende plaas geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Karen V
5.0
Was baie lekker. Goed vir die siel. Ontspannend en baie rustig.
Jan 2025
Henoch K
Gesin met klein kinders
5.0
Egte Karoo juweel. Binnefontein is 'n egte Karoo juweel. Die eenheid is baie goed tegerus en was skoon en netjies met ons aankoms. Die ou huis is baie...
Sien meer
Des 2024
Rudi S
Gesin met klein kinders
5.0
Koel af in die Karoo. Fantastiese plekkie om af te skakel na 'n lang dag se reis. Dis netjies, gemaklik met alles wat mens nodig het en die plaasdam h...
Sien meer
Des 2024
Marina H
Gesin met tieners
5.0
Rus en vrede. Sal beslis volgende keer langer bly.
Des 2024
Lukas E
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Pragtig en rustig in die mooie Karoo. Die hele huis is baie goed toegerus en netjies, met alles wat jy benodig. Sal hierdie beslis aanbeve...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Klara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Binnefontein, 49 km vanaf Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Binnefontein Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Binnefontein, 49 km vanaf Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA561c994eb525d72b47cf9718f2104ff6314a47f796f8ba2f3dbef3be675f6e6bbb12bda0f8af4250c5ab1418ae0c1fb704c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Binnefontein 49 km from Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.624078528612 21.202611863764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang