Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birch Cottage Clarens

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 290, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Birch Cottage Clarens bied smaakvolle selfsorgverblyf in die prentjiemooi dorpie Clarens aan die voet van Horebberg. Die verblyf is sentraal geleë naby gewilde restaurante en besienswaardighede.

Birch Cottage het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lieflike uitsigte op die berge. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die solderarea. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en die tweede badkamer is apart en het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die sitarea het 'n kaggel, 'n TV met DStv en bied toegang tot 'n stoep met gemaklike sitplek. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die dorp bied verskeie aktiwiteite en besienswaardighede soos die Clarens Gholflandgoed, Golden Gate Nasionale Park, voetslaanroetes, kunsvlieghengel, abseil en witwatervlotvaart.

Slaapplek

’n Bespreking by Birch Cottage Clarens sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 93 resensies vir Birch Cottage Clarens
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Jaar gelys 6

Ligging

  • Naudestraat 290, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Birch Cottage Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 290, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqlh45OrT0VrpTzC3dwkGgnMuAr7fprOkSxgLdYft5GTiwSVtQd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 93 5 1 5 290 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516936528404 28.420800292625
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem