Bird Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bird Guest House is op die hoofroete tussen Gauteng en Nambië via Upington geleë.

Verblyf word gebied in 6 gerieflike dubbelkamers in 'n groot huis en nog 6 dubbelkamers wat om die parkeerarea gerangskik is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Beskuit word ook voorsien.

Daar is 'n swembad, braaigeriewe, en ’n groot kampeerplek vir karavane of sleepwaens.

Bird Guest House is loopafstand van verskeie winkelsentrums en restaurante af. Etes is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bird Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za