Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bird Paradise

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Birdlaan 3857, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 100 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Bird Paradise is 'n dubbelverdieping selfsorg-gesinsvakansiehuis in Marloth Park. Marloth Park is 'n wildreservaat en vakansiedorp in die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Marloth het sy 'n wild wat tussen die huise rondswef en jy kan hulle op jou stoep ontmoet; aanskou die kudu, sebra, kameelperd, blouwildebees, nyala, impala, vlakvarke en meer. Marloth bied ook skouspelagtige flora. 'n Verskeidenheid restaurante vir die gene wat honger is word voorsien, terwyl 2 winkels na die selfsorggaste omsien. Boonop bied Marloth Park al die kommoditeite soos 'n hardewarewinkel, kuriowinkel, slaghuise, drankwinkels en meer. Die huis is met bosse en bome omring wat gaste totale privaatheid bied.

Die huis bied slaapplek aan tot 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea, en -leefarea. Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stort en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die derde, vierde en vyfde badkamer is op die boonste verdieping. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierdie slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed en 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak op die boonste verdieping.

Die kombuis is met eetgerei, breekgoed, 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, basiese kombuistoestelle en 'n ysmasjien, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel. Die leefarea het sitplek en daar is lugversorging in die 2 slaapkamers op die onderste verdieping en in die vyfde slaapkamer op die boonste verdieping. Die lugversorging is voorafbetaal en vir gaste se rekening.

Buite is daar 'n plonspoel vir die warm somersdae. 'n Vuurput en boma is beskikbaar. Daar is ook ekstra stoele vir buite gebruik. Aan die onderkant van die erf is 'n waterstroom wanneer dit reën.

Aktiwiteite in en om die park sluit bosontbyt, wildritte binne Marloth en Leeu Spruit asook in die Krugerwildtuin, aandwildritte in die Krugerwildtuin, tiervisvang in Komatipoort, vierwielmotorfiets, bergfiets, restaurante, perdry en meer in. Jy kan gholfspeel binne die Krugerwildtuin by Skukuza reël. Tussen Malelane en Komatipoort is 2 hekke wat gebruik kan word om die Krugerwildtuin binne te gaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Bird Paradise sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Bird Paradise
Netheid
4.1/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Lynica Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 73

Jaar gelys 5

Ligging

  • Birdlaan 3857, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Bird Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Birdlaan 3857, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a9885fa009892d60dde1657e8439f3ef8c970267c7b786fa576247c1c9e18feef15d934f94c454bb034f0c5f2815f219759?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 3857 Bird Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.3485881 31.7952005
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem