LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bird Song Guest House | LekkeSlaap
+28

Bird Song Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 49, Gerardsville, Centurion, 0187, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Birdsong Guest House is in die lieflike, landelike omgewing Hennopsriviervallei, Gerardsville, Centurion geleë. Die gastehuis bied gesellige verblyf in 'n pragtige huis omring deur luisterryke tuine met volop voëllewe.

Dié gastehuis beskik oor 7 eenhede met slaapplek vir altesaam 14 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, 'n plafonwaaier, 'n verwarmer, en koffie- en teemaakgeriewe.

Die ruim sitkamer het 'n TV met DStv, gemaklike meubels en 'n kaggel vir koue wintersaande. 'n Reuse-onthaalarea en eerlikheidskroeg is ook beskikbaar. Gaste kan gerus op die dekstoele langs die swembad ontspan.

Geriewe in die omgewing sluit 'n gholflandgoed, verskeie trou-venues en spa-geriewe, die Hartbeespoortdam, Monte Casion in Fourways, Midrand en Centurion in.

Let asb. daarop dat gaste verantwoordelik gehou sal word vir enige skade wat aan die perseel gerig word gedurende hul verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Bird Song Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 4de Laan 49, Gerardsville, Centurion, 0187, Gauteng
  • Gaste dink Bird Song Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 49, Gerardsville, Centurion, 0187, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4ZTYxNWNlLWQ5ZTktNGI3OS05NGQ4LWNkY2IxZTgyYTRjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag(plek vir 2) 10 5 1 5 49 4th Avenue Gerardsville 0187 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.847033560097 28.025716997313
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!