Birdhouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Birdhouset is in 16de Laan in Gonubie, oorkant die Voëlpark, geleë. Die park is die tuiste vir raar inheemse plantegroei en is 'n paradys vir voël- en natuurliefhebbers met oor die 160 spesies én die bedreigde mahem.

Daar is 4 privaat, luukse slaapkamers, elkeen met sy eie ruim en suite-badkamer met 'n spa- of hoekbad en 'n stort. Kinders is welkom: Daar is slaapbanke en kampbeddens op versoek beskikbaar vir hulle.

Ons het ook veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.

Ons kan op versoek 'n Kontinentale ontbyt bedien. Ons bied ook basiese kombuisgeriewe soos 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei in elke kamer. Linne en handdoeke word voorsien en die kamers word daagliks skoongemaak. DStv en gratis WiFi is beskikbaar en 'n pendeldiens, Tidewaters Shuttle Service, kan ook bespreek word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Birdhouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false