Bird's Mansions Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bird's Mansions Hotel bied gerieflike akkommodasie in Keetmanshoop, 'n ideale bestemming vir sakereisigers en vakansiegangers wat dié deel van Namibië besoek.

Akkommodasie word gebied in 23 smaakvol versierde en suite-kamers, elkeen met lugversorging, 'n direkte telefoon en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die hotel het oorgenoeg parkeerplek en 'n wassery en skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar. Die hotel het geriewe soos 'n bier- en teetuin, braaigeriewe, 'n lapa, verhitte swembad, konferensiefasiliteite en 'n internetkafee. Gaste kan die volledig gelisensieerde restaurant besoek.

Gaste kan ook besienswaardighede soos Quiver Tree Forest en Giants-speelpark besoek of na een van die land se natuurreservate ry.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bird's Mansions Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za