LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bird's Nest | LekkeSlaap
+40

Bird's Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 112, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bird's Nest bied selfsorgverblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaars se woonerf. Die eiendom is sentraal in Riviera in Pretoria geleë en bied maklike toegang tot hospitale, verskeie akademiese instansies, regeringsgeboue, ambassades, sportgeriewe, winkels, parke en besienswaardighede in Pretoria.

Hierdie selfsorgwoonstel word nie sonder rede Bird's Nest genoem nie en nagapies kom kuier gereeld. Die woonstel se ontwerp komplimenteer die ouwêreldse karakter van die area.

Die woonstel is geskik vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, asook 2 enkelslaapbanke, een in die leefarea en een in 'n aparte kamer wat ook 'n lessenaar en 'n klerekas het. Die stort is 'n kamer op sy eie met 'n aantrekarea. Dit het 'n infrarooi verwarmer om in die wintermaande te help. Die toilet is heeltemal apart met 'n handewasbak. Die kombuis is met 'n yskas, induksiestoof en 'n mikrogolfoond toegerus en daar is 'n opwasbak. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buitekombuis wat 'n tweeplaat-gasstoof het en ideaal vir buitelugetes is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, 2 bankies, 'n wasmasjien, 'n wasbak en 'n braai. Die privaat tuin is slegs toeganklik vir gaste.

Daar is veilige parkeerplek agter 'n veiligheidshek en onder 'n skadunet.

Slaapplek

’n Bespreking by Bird's Nest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Enkelslaapbank
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Bird's Nest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Malanstraat 112, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Bird's Nest het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Riviera Pretoria Gauteng
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 112, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA542377f14dbee7ab8b9d89ffdb2d898a276f7484255e120fb0144c3f2546d3f8705918940772beff83cc010dc1a3274add7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 112 Malan Street Riviera 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.729671227029 28.212541303075
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!