Bird's View Vakansiehuis
Beskrywing
Bird's View Woonstel is deel van 'n groter huis op die eiendom. Die woonstel kan saam met die groot huis ook gehuur word om meer mense te kan huisves. Die woonstel word wel apart uitverhuur en wanneer die woonstel uitverhuur word, word die groot huis nie beskikbaar gemaak nie. Dus is die woonstel en die fasiliteite tot die privaat gebruik van die gaste. Die woonstel bestaan uit 'n aparte slaapkamer groot genoeg vir 2 mense, 'n oop plan area met 'n volledige kombuis, eetkamer en sitkamer. Die bank in die sitkamer kan ook uitvou in 'n slaap bed groot genoeg vir 2 kinders of 1 volwassene. Die woonstel loop uit op die swembad en 'n ongelooflike uitsig oor die berge met al die geriewe soos 'n braai area, sonstoele, omheinde grasperk en vanaf 21 Januarie 2025 'n houtverwarmde jacuzzi (kol kol).
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Slaapsaalbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Addisionele slaapplekke kan voorsien word; die slaapbank in die sitkamer bied gemaklik slaapplek vir 2 kinders of 1 volwassene.
Neem asseblief kennis dat hierdie eiendom trappe het en nie rolstoeltoeganklik is nie. Dit kan ook moeilik wees vir bejaarde gaste of jong kinders om te navigeer.
Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie. Gaste met jong kinders word aangeraai om bewus te wees dat die swembadarea op eie risiko gebruik word.
Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling met die gasheer.
Ongelukkig word geen partytjies of jaareindfunksies toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis beskik oor 3 en suite-slaapkamers waarvan die eerste 2 slaapkamers pragtige see & berg -uitsigte, 'n koninggrootte-bed, aantrekkamer en 'n en suite-badkamer met 'n bad (net die een slaapkamer) , stort, wasbak en toilet het. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders met 'n badkamer langsgaan met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhandoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Addisionele slaapplekke kan voorsien word; die slaapbank in die sitkamer bied gemaklik slaapplek vir 2 kinders of 1 volwassene.
Neem asseblief kennis dat hierdie eiendom trappe het en nie rolstoeltoeganklik is nie. Dit kan ook moeilik wees vir bejaarde gaste of jong kinders om te navigeer.
Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie. Gaste met jong kinders word aangeraai om bewus te wees dat die swembadarea op eie risiko gebruik word.
Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling met die gasheer.
Ongelukkig word geen partytjies of jaareindfunksies toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Ghwarrie Cresent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang