Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birdsong

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubileumstraat 33, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Birdsong is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n grondpad net buite Napier in die Wes-Kaap. Napier en die omliggende area het 'n oorvloed voëllewe en flora met voetslaan- en bergfietsry-geleenthede. Die sterre is betowerend en daar is verskeie restaurante in die dorp wat gaste kan besoek.

Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet het en die tweede volledige badkamer het 'n aparte stort. Die huis het 'n goed toegeruste kombuis met 'n oond, kookblad, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, ketel, broodrooster en 'n gasplaat in die geval van kragonderbrekings. Die oopplan-eetarea het 'n houtvuurstoof en bied toegang tot 'n gerieflike dek waar gaste kan ontspan. 'n Buitebraai en addisionele ketelbraai is beskikbaar.

Daar is 'n aparte swembad-eenheid wat ideaal is vir 'n gesin en het slaapplek vir 2 volwassenes. Daar is 'n dubbelbed en 'n slaapbank wat geskik is vir kinders tot en met 12 jaar. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet en die kombuisie het 'n yskas, ketel en mikrogolfoond. Die eenheid word nie apart verhuur nie, en verseker gaste se privaat en gerief.

Gaste kan ook die groot swembad benut. Troeteldiere is welkom, indien vooraf gereël en teen 'n addisionele koste.

Slaapplek

’n Bespreking by Birdsong sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Birdsong
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Jubileumstraat 33, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Birdsong het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubileumstraat 33, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUbvrx654zYczdvcVvvSCVO2TwxBwon8buVCrmewcH36f1lJRDn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 33 Jubileum Street Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.482769520775 19.908509333276