Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birnamwood Country Escape

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: BSW 10, Birnamwood-weg, Merrivale Heights, 3291, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Birnamwood Country Escape is 'n tuinkothuis op 'n veilige landgoed tussen die Birnamwood-streek se landskap in KwaZulu-Natal se Middellande. Dis naby die N2, maar ook ver genoeg sodat gaste nie deur die gejaag gesteur word nie.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 kamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel vir 3, 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eienaars en hul vriendelike honde woon op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Birnamwood Country Escape sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Birnamwood Country Escape
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 4

Ligging

  • BSW 10, Birnamwood-weg, Merrivale Heights, 3291, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Birnamwood Country Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: BSW 10, Birnamwood-weg, Merrivale Heights, 3291, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3490161b9c8c3f135e6d7a9a4bfc33f9c984cb1cfc9bd2861d99fbdee494dd4d5cdc6df5f8f696257e02eb94bb19eca53c54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 BSW 10, Birnamwood Rd District Drive 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.536484782325 30.239234812311
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem