Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birrea Guest House

Gastehuis
Deluxe Dubbelkamer met stort
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien. Daar is ook 'n TV met DStv, WiFi-toegang, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in die kamer. Ontbytgraan, melk, joghurt en beskuit word by die tarief ingesluit. 'n Warm ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar. Rook is verbode in die kamer en daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Warm ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien. Daar is ook 'n TV met DStv, WiFi-toegang, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in die kamer. Ontbytgraan, melk, joghurt en beskuit word by die tarief ingesluit. 'n Warm ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar. Rook is verbode in die kamer en daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Warm ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schalkrylaan 16, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzMTcwNjllLTJhYzMtNGRhZC1hYjEzLTY5MGRlOWY4OWMzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 16 Schalk Drive Bendor Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.89022 29.48122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem