Bishops Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bishops Lodge is in die hartjie van Kimberley geleë en dis ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Dis langs die N12 en die Sol Plaatje Universiteit.

Daar is 27 en suite-kamers. Daar is 15 dubbelkamers waarvan 1 vir gaste met gestremdhede ingerig is en 12 selfsorgsuites is. Daar is ook 2 tweeslaapkamerwoonstelle vir langtermynverblyf.

Elke kamer het gratis WiFi, 'n TV met 12 kanale, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, kluis, yskas, lessenaar en haardroër.

Die selfsorgsuites het bogenoemde, asook 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n mikrogolf en tweeplaatstoof.

'n Heilsame ontbyt word in die ontbytarea bedien. Daar is 'n patio, binnehof en swembad.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bishops Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za