Bismarck Ecke Self-catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bismarck-straat, Bismarck Ecke 4, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 565 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bismarck Ecke Self-catering is 'n selfsorgwoonstel in die prentjiemooi dorp Swakopmund.
Dié woonstel op die eerste verdieping bied verblyf in 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamers het 'n stort of 'n bad, 'n toilet en wasbak. Handdoeke en toiletpapier word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, wasmasjien, oond en 'n stoof, koffiemasjien en broodrooster toegerus. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en leunstoele.
Onbeperkte vesel-internet en 'n slim-TV is beskikbaar. Daar is 'n ook 'n boekrak met verskeie boeke.
Die eiendom is 'n blok vanaf die strand, die Jetty-brug, die Nasionale Marine Akwarium, museums en ander besienswaardighede in die omgewing. Die woonstel het ook 'n tandem-motorhuis binne 'n veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Bismarck Ecke Self-catering sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Bismarck-straat, Bismarck Ecke 4, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Bismarck Ecke Self-catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bismarck-straat, Bismarck Ecke 4, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom