LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bitou Rivier Lodge | LekkeSlaap
+5

Bitou Rivier Lodge

B&B
Dubbelkamer
Vanaf R2 800
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 1 ekstra gas. Dit het ook 'n en suite-badkamer en vrystaande stort en 'n klein kombuis met 'n yskassie. Daar is ook ondervloerse verhitting, 'n plafonwaaier, 'n TV met M-Net en elke kamer het sy eie ingang, stoep en rivier-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

'n Volledige plaasontbyt en die gebruik van die Lodge se kano.

Huisreëls

Kinders onder die ouderdom van 10 word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Twin Room
Vanaf R2 800
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Elke kamer het 2 driekwartbeddens en 'n slaapbank vir 1 ekstra gas. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en vrystaande stort en 'n klein kombuis met 'n yskassie. Daar is ook ondervloerse verhitting, 'n plafonwaaier, 'n TV met M-Net en elke kamer het sy eie ingang, stoep en rivier-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

'n Volledige plaasontbyt en die gebruik van die Lodge se kano.

Huisreëls

Kinders onder die ouderdom van 10 word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 800
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vanaf die R340, Wittedrifpad, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViOGQzMDg5LTQyZTYtNDMwOC04N2UyLTA1MWVlZDAwMGY3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 off R340 Wittedrif Road 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -34.003728647274 23.348232507706
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!