Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blaas-Af-Hie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobs-keeromstraat 3021, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Blaas-Af-Hie is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Langezandt, Struisbaai geleë is. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n vakansiewegbreek vir familie of 'n groep vriende.

Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is 3 slaapkamers wat elk dubbelbeddens het en elkeen van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer. Die eerste en tweede slaapkamers se en suite-badkamer het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer is op die solder en het 2 enkelbeddens. Die gaste in die vierde en vyfde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n etenstafel, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n groot gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Dié verblyf beskik oor 'n hoofhuis en 2 kothuise wat aan die hoofgebou grens is. Gaste het toegang tot 'n binnehof met 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n braai en 'n buitestort.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit. Hierdie verblyf is ook naby winkels, restaurante en die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Blaas-Af-Hie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Jacobs-keeromstraat 3021, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobs-keeromstraat 3021, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51e44b512d81d637c4759a935e70915b186c4cf0ab30275b7c3a2a3f972256acf1f338f943d316293aab78ee037f69bebcd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 3021 Jacobs Close Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.786057965834 20.043036277626
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem