Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blaasoppie

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1673

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Blaasoppie
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Melissa M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay.

Pleasant stay, accommodation had all comforts of home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvia B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia B
Saam met vriende

Lovely place and location. Let down by cleanliness and booking agent.

Although it is a lovely place, it was completely let down by a faulty dishwasher and the response of the agent at 'Stay In Paternoster'. Most of the plates and bowls were dirty on arrival. We had to rewash a lot of dishes. When we ran the dishwasher, it wasn't very effective. I emailed the agent and received a standard response of 'Thanks for your feedback and see you again soon.' Sadly, they won't see us again. I don't want to wash other people's dishes on my holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aubrey O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aubrey O
Gesin met klein kinders

Kuier uitmuntend met klein kinders.

Blaasoppie is ideaal geleë, skoon en ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yuanling X - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuanling X
Saam met vriende

All good.

It's all good, and very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtig met genoeg om te sien en te doen.

Pragtige omgewing. Groot verskeidenheid eetplekke en winkeltjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone G
Gesin met klein kinders

Pleasant stay would have preferred more blankets in chilly weather.

Other than being without water for a day we had a pleasant stay. We would have preferred more blankets in this chilly weather. Overall lovely place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene R
Saam met vriende

Gerieflik, netjies en gemaklik.

Heerlik gekuier. Die binnebraai laat bietjie rook inkom, maar verder was alles gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thea Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie lekker netjiese plek naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirkie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie D
Gesin met klein kinders

Pragtige, ruim woonstel, naby die see en groot kuierarea. Lekker plek.

Ons sal dit definitief weer bespreek, die plek is baie goed geprys en vir ons as ouers kyk ons ook na bekostigbaarheid en oop spasie, stapafstand van strand. Blaasoppie het dit alles gehad. Was net verskriklik warm gewees, sonder 'n liggie wat trek. Dalk 'n waaier in die kamer sou dit perfek gewees het. Was ons eerste keer in Blaasoppie en sal definitief nie ons laaste keer wees nie, mits die prys bekostigbaar bly. Vir 'n gesin van 4 was dit perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en Paternoster was 'n wonderlike eerste ervaring vir ons gewees.

Die verblyf was fantasties en baie groot vertrekke wat baie gerieflik was. Alles wat mens nodig het, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benjamin K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin K
Gesin met klein kinders

Blaasoppie is die perfekte wegbreek vir 'n gesin en so baie om te doen in die omgewing.

Lekker uitstappies gedoen met kinders, goeie eetplekkies en winkels om te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Gesin met klein kinders

Nie die eerste keer nie en beslis nie die laaste keer nie.

Altyd 'n plesier om hier te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulrich G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich G

Relaxing and enjoyable.

Clean, modern and spacious accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia J
Saam met vriende

Heerlike ontspanningshuis.

Ons verblyf was heerlik. Ek sal definitief weer gaan, daar is wel so 'n paar goedjies waarna die eienaars moet oplet asb. Ons was albei aande uit en alles was toe, alarm aan, maar die hele huis was vol van die bure se vuurrook. Ek vermoed die dak of iewers is iets nie reg geseël nie, want die rook is orals gewees binne-in die huis. Ketel werk ook net af en toe, dis geroes onder. Die een stort is verstop en loop oor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadine B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadine B
Gesin met tieners

Ontspanne wegbreek van jou besige skedule.

Vir ’n eerste keer kuier, sal ons beslis weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en baie veilig.

Die plekkie was ideaal en ons het veral die veilige parkering waardeer. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andri D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous! You will see me again.

Everything about the accommodation was great! Spacious and clean and I was super happy that there was a lock-up garage. The only bother was the noise early on Monday morning from the Bakvissie unit (just after 6 am). It sounded like contract workers busy fixing things.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties! Julle sal my weer sien.

Alles omtrent die verblyf was goed! Ruim en skoon en ek was super gelukkig dat daar 'n toesluitmotorhuis was. Die enigste stoornis was die geraas vroeg die Maandagoggend van die Bakvisse-eenheid af (net na 6 vm). Dit het geklink soos kontrakwerkers wat besig was om goed reg te maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandé P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé P
Gesin met tieners

Rustig en gemaklik.

Blaasoppie is ’n pragtige huisie en dis in ’n baie rustige buurt. Dit was ’n plesier om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia U - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia U
Saam met vriende

Rustig, mooi en skoon.

Ons het 'n wonderlike tyd by Blaasoppie gehad. Die dekor is regtig mooi en die plekkie is netjies. Het heerlik 'n kuierstoep en is so naby aan die strand. Sal definitief teruggaan daarna toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 20, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa35962d68c4fd6934db0b69a8837d6bd134c3ad3b691a96ce009819f76a215b2b264703dc11e79d5c92aedcd84627f0710a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 20 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.805917 17.897889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem